Tuisblad » 6:03 pm Entries posted on “March, 2011”

Party reageer skerp op groot kabinetskommeling

malema

“Dis niks meer as net ‘musical chairs’ speel nie – net die aantal narre wat saamspeel word al hoe meer,” sê Paul Bezuidenhout, leier van die nuwe party, die Suid-Afrikaanse Vredesparty is reaksie op gisteraand se onverwagte kabinetskommeling deur pres. Jacob Zuma. Dit is Zuma se tweede omvattende kabinetskommeling in enkele maande. “In beginsel is [...]

6:03 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Vermaak | Lees Verder »

AfriForum Jeug dien klag van taaldiskriminasie teen SUT in

AfriForum Jeug het vandag ’n klag van diskriminasie teen die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) by die Gelykheidshof in Bloemfontein indien. Hierdie klag volg nadat SUT onlangs hul taalbeleid na een van eksklusief-Engels verander het, terwyl verskeie studente by die aanvang van hul studies met SUT ooreengekom het om hul kursusse in Afrikaans te doen. [...]

1:26 pm | Posted in Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

DA se arrogansie grens aan disinformasie en leuens

“Die DA moet daarteen waak om homself nie as ‘n grootbek-party te skilder wat van selfvoldaanheid oorloop deur belaglike verwagtinge te koester en daaroor af te snater nie,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP), ds. Theunis Botha. “Ons verstaan dat die DA probeer om opposisiestemme op homself te verenig deur ander [...]

6:05 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Timmerwerk vandag aan gister se brouwerk

scramble for africa

Die Engelse uitdrukking: “Scramble for Africa” het nog ‘n Engelse uitdrukking, “scrambled egg” tot gevolg. Met die koloniale magte wat soos aasvoëls op Afrika toegesak het is feitlik geen aandag aan die werklikhede op grondvlak geskenk nie. Die grense is dwarsdeur stamme, gelowe en historiese grense getrek, en só ‘n komplekse situasie nagelaat dat die [...]

5:44 am | Posted in Nuus,Wêreld | Lees Verder »

ANC rassisme word kakofoniese geraas – CDP

“Ons vind mnr, Trevor Manuel se Facebook-uitnodiging aan Suid-Afrikaners om ‘n mening oor nasiebou uit te spreek, pikant teen die agtergrond dat adjunk-president Kgalema Motlanthe pas in New York ‘n dik rooi streep daardeur getrek het,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP). “Manuel en sy beplanningskommissie kan die beste voornemens in [...]

2:18 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Veebedryf benodig pro-aktiewe veterinêre optrede

bek-en-klouseer

“Die uitbreek van bek- en klouseer in Noord KwaZulu Natal het wesenlike finansiële implikasies vir die veebedryf. Dit het ook verskeie leemtes in veterinêre infrastruktuur en dienslewering blootgelê. Daarom verwelkom Agri SA die maatreëls wat nou in plek gestel is om die verspreiding van die siekte te bekamp en gee dié organisasie saam met sy [...]

8:37 am | Posted in Landbou,Nuus | Lees Verder »

Landdros wen sy hofstryd teen staat

judge

Derick van Wyk, voormalige waarnemende landdros van Middelburg in Mpumalanga, het vandag van die Noord Gautengse hooggeregshof verneem dat hy suksesvol was in sy dringende hofaansoek teen die minister van justisie. Van Wyk het in Desember verlede jaar die hof op ʼn dringende basis genader nadat hy van die departement van justisie verneem het dat [...]

5:54 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Arabiese domino-revolusie eis nog ‘n slagoffer

Bashir al Assad

Die Arabiese domino-revolusie het nog ‘n slagoffer geëis, maar dit is nie die Libiese leier, Muammar Ghaddafi nie – in elk geval nog nie. Na sowat twee weke se betogings in Sirië, waartydens sowat sestig mense die lewe gelaat het maar relatief min mense van geweet het omdat dit betreklik doeltreffend in die doofpot gedruk [...]

5:50 am | Posted in Geloof,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Minister het sewe dae om kennisgewing terug te trek

Rob Davies

AfriForum het dr. Rob Davies, die minister van handel en nywerheid, sewe dae tyd gegun om die kennisgewing waarvolgens meeste munisipaliteite van die Verbruikersbeskermingswet vrygestel word, terug te trek. Die skrywe wat AfriForum se prokureurs aan dr. Davies gerig het, versoek dat hy die kennisgewing van 14 Maart 2011, wat sekere munisipaliteite vir ʼn onbepaalde tyd [...]

12:22 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

HOMKA!: Die Kuseb loop!

kuseb-canyon

Het iemand dalk al opgelet hoe die reënkanse oor Namibië so uitloer – uitloer op ons TV-weerkaarte? Dat die tropiese lug nou al ‘n hele ruk daar uit die noorde tong-uitsteek, en soms selfs oor die dorre Namib sterk? Nie meer so dor nie, so lyk dit as ‘n mens bietjie na Namibiese koerante se [...]

7:29 am | Posted in Nuus,Reis,Wêreld | Lees Verder »

Recently Commented

  • Adriana Stuijt: En dan het die ANC volledige beheer daaroor?
  • pierre: Na 50jaar as lid van trasmed moet ek nou bedank asgv transnet se koppigheid om nie vir ons iets te doen nie
  • Catryn: Dankie vir die plasing van hierdie berig, Herman Toerien. Ek moet 300% met jou saamstem. Sal ek hierdie man...
  • Herman: Dankie Danie. Op MaroelaNuus was daar ook ‘n klompie kommentare. Ek sal dit waardeer as jy daar ook sal...
  • Danie du Preez: Dankie Herman, dit is die sinvolste bespreking oor oud-president FW de Klerk se moontlike bydrae in...
  • Carl Muller: In die lewe is daar slegte mense. Party is wit, geel swart en groen. En dan is daar die goeies. En dit...