Tuisblad » 1:36 pm Entries posted on “January, 2011”

Die Boereoorlog: Was vryheid belangriker as die dood van vroue en kinders?

boereoorlog

“Die Boereoorlog bly hartseer en tragies”, so skryf Barend op die internet: Maar ek kan ook nie sê dat dit my so verskriklik ontstel soos vir baie mense nie. Dalk omdat ek nie my familiegeskiedenis goed genoeg ken, om te weet of daar van hulle onder die slagoffers was nie. En ook omdat dit darem [...]

1:36 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Hof moet besluit of minister regskoste gaan betaal vir gekanselleerde dringende interdik

lindiwesizulul

Die hofaansoek wat AfriForum verlede jaar aanhangig gemaak het om te keer dat die minister van Verdediging, Lindiwe Sisulu, voortgaan met haar planne om militêre opleiding vir die ANC Jeugliga en die Jong Kommunisteliga aan te bied, draai vandag weer in die Noord-Gautengse Hooggeregshof. AfriForum het in September 2010 op ʼn dringende basis by die [...]

7:54 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar oor Kovsies se weglating van die woord DEO uit leuse

kovsies

Deur Herman Toerien Dit is algemeen dat mense verskillende hoede dra. Iemand is byvoorbeeld ‘n predikant, maar ook voorsitter van ‘n skoolkomitee. In elkeen van hierdie hoedanighede word van die bekleër verwag om standpunt in te neem, verkieslik dieselfde standpunt want sy een posisie is dikwels te danke aan die ander posisie wat hy beklee. [...]

7:37 am | Posted in Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

P.O.D kom toer Suid-Afrika, Koerant.com het 6 gratis kaartjies om weg te gee

pod

Die uiters gewilde musiekgroep P.O.D gaan vir hul eerste keer ooit in Suid-Afrika kom toer met drie vertonings, in Johannesburg, Kaapstad en Durban gedurende Julie 2011. Die Russiese groep SLoT het besluit om saam met P.O.D die Suid-Afrikaanse toer mee te maak.  Daar gaan ook ’n eksklusiewe BBP na vertonings partytjie gehou word saam met [...]

7:03 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Vermaak | Lees Verder »

Protes in Egipte: Die jongste nuus

egypt-protests

Duisend anti-regering betogers in Egipte het weer ‘n aandklokreël geïgnoreer, ondanks hernieude pogings deur die land se weermag om beheer oor oproeriges te kry. Minstens honderd mense is reeds in onluste dood. Kaïro was gisternag relatief stil, hoewel enkele skote in woonbuurte gehoor kon word. Daar is ‘n groter militêre teenwoordigheid in talle gebiede. Betogers [...]

5:26 am | Posted in Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Geen Afrikaanse nuus op Sondag 30 Januarie 2011? Lees Koerant.com

Duisende aanlyn lesers van Afrikaanse nuusberigte is teleurgesteld dat al Media24 se nuuswebwerwe, soos Rapport, Beeld, Volksblad, Die Burger en Nuus24 vandag, Sondag 30 Januarie 2011,  al heeldag van lyn af is, en geen vars nuus hulle lesers bereik nie. Die rede hiervoor is tans nog onduidelik. Koerant.com wat hoofsaaklik nuus publiseer gedurende weeksdae, het [...]

4:36 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Rus in Vrede, Fanus Rautenbach

fanus_rautenbach

Die geliefde radiopersoonlikheid en skrywer, Fanus Rautenbach is Saterdag middag in Observatory in Kaapstad in die ouderdom van 82 oorlede. Rautenbach het destyds by die Afrikaanse Radiodiens die oggendprogram, “Flink uit die vere” aangebied en het ‘n ARTES-toekenning ontvang vir “Die Hemelkinders”, ‘n dokumentêre program oor kinders met Down se sindroom. Hy het ook verskeie [...]

5:16 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde

sail_demonstrator

Deur Herman Toerien Met die lansering van ‘n tweede ruimtetoestel wat met seile werk, is die fokus opnuut geplaas op die feit dat die oplossing teen omgewingsbesoedeling – of ten minste van die konsepte – al eeue in die mensdom se kennisraamwerk verweef is. Om van die sonwind en die son se fotone gebruik te [...]

11:41 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Landdros se regsaksie vandag verhoor

magistrates

Die hofaansoek van landdros Derick van Wyk teen die minister van Justisie word later vandag in die Hooggeregshof in Pretoria aangehoor. Van Wyk het vroeër ʼn dringende aansoek teen die minister van Justisie gebring omdat die departement besluit het om 40% van sy maandelikse kontrakvergoeding weg te neem. Die departement voer aan dat landdroste in [...]

10:11 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Borg geweier vir beskuldigdes in wapen-opslagplekke

weapon

Twee mans wat in hegtenis geneem is in verband met die ontdekking van ‘n groot hoeveelheid wapens in ‘n huis in Boksburg aan die Oosrand, is borgtog geweier. Juan van Dyk en Leon Kruger het gister in die Boksburg landdroshof verskyn. Hulle staan tereg op aanklagte van die onwettige besit van wapens en ammunisie asook [...]

5:10 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • Adriana Stuijt: En dan het die ANC volledige beheer daaroor?
  • pierre: Na 50jaar as lid van trasmed moet ek nou bedank asgv transnet se koppigheid om nie vir ons iets te doen nie
  • Catryn: Dankie vir die plasing van hierdie berig, Herman Toerien. Ek moet 300% met jou saamstem. Sal ek hierdie man...
  • Herman: Dankie Danie. Op MaroelaNuus was daar ook ‘n klompie kommentare. Ek sal dit waardeer as jy daar ook sal...
  • Danie du Preez: Dankie Herman, dit is die sinvolste bespreking oor oud-president FW de Klerk se moontlike bydrae in...
  • Carl Muller: In die lewe is daar slegte mense. Party is wit, geel swart en groen. En dan is daar die goeies. En dit...