Tuisblad » 2:29 pm Entries posted on “October, 2010”

Rekenmeesters staan op vir Afrikaans

pic5

Afrikaanse rekenmeesters, ouditeure en finansiële bestuurders sal voortaan beter georganiseerd kan toetree tot die nasionale debat oor taal in die finansiële wêreld nadat die vereniging Rekenmeesters vir Afrikaans (RVA) vandag in Centurion gestig is. Die gedagte van RVA het ontstaan as gevolg van die agteruitgang van Afrikaans in die rekenmeestersprofessie oor veral die afgelope paar [...]

2:29 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuusbrokkies: 29 Oktober 2010

‘n Man is gisteraand voor ‘n huis in Rynfield in Benoni in die maag geskiet in wat vermoedelik ‘n kaping was. ‘n Woordvoerder van ER-24, Werner Vermaak sê ‘n sekuriteitswag het op die gewonde 54-jarige man in die oprit buite die hek afgekom en vir ‘n ambulans gebel. Die man is na die Life Glenwood [...]

8:05 am | Posted in Nuus Brokkies | Lees Verder »

Kundiges benodig vir landbou in Georgië

Die afvaardiging van TLU SA lede wat op uitnodiging van die regering van Georgië ‘n besoek aldaar afgelê het ten einde die landboupotensiaal te ontleed en ‘n ondersoek te doen oor beleggingsmoontlikhede vir Suid-Afrikaners se verslag is by TLU SA se Algemene Raad aanvaar. Die positiwiteit van hul regering teenoor landbou waar die belangrikheid van produserende [...]

1:35 pm | Posted in Landbou | Lees Verder »

Nuusbrokkies:28 Oktober 2010

Twee vermeende handelaars van renosterhoring in Limpopo moet weer op 28 Januarie aanstaande jaar in die Musina landdroshof verskyn. Jan Els van Thabazimbi is vroeër die maand in Musina in hegtenis geneem op aanklagte dat hy 36 renosterhorings van sy mede-beskuldigde, Tom Fourie, gekoop het. Fourie is in September aangekeer. Albei beskuldigdes is vroeër op [...]

6:13 am | Posted in Nuus Brokkies | Lees Verder »

Brandstigting nie uitgesluit in ondersoek na Pretoria hofgebou brand

Foto: Alet Pretorius, Beeld

‘n Woordvoerder van die Tshwane Nooddienste, Johan Pieterse sê die ondersoek na die oorsaak van ‘n brand by die ou Pretoriase Landdroshof-gebou, sal vandag begin. Hy sê die moontlikheid van brandstigting kan nie uitgesluit word nie. Daar was die afgelope jaar reeds vier brande in die gebou en Pieterse sê dit kan ook moontlik weens [...]

6:07 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Kobus Joubert is in ‘n rooftog op sy plaas, wes van Harare, doodgeskiet.

Kobus en Mariana Joubert van Chegutu in Zimbabwe moes voorheen buite slaap omdat hulle uitgesit was van hul plaas. Foto Zoutnet

Kobus en Mariana Joubert, wat in Chegutu met tabak, beeste, kool en uie boer, was voorheen al van hul plaas afgesit, en nou is hy vermoor. Een van Zimbabwe se oorblywende wit boere, Kobus Joubert is in ‘n rooftog op sy plaas, wes van Harare, doodgeskiet. Die adjunkpresident van die kommersiële boere-unie – die CFU [...]

2:34 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Wêreld | Lees Verder »

Nuusbrokkies: 27 Oktober 2010

Die Tshwane Metro se nooddienste spook om ‘n brand te blus wat by die Pretoriase Landdroshof uitgebreek het. ‘n Woordvoerder vir die nooddienste, Johan Pieterse, sê die brand het in twee kantore uitgebreek en vinnig versprei. Die oorsaak van die brand is egter onbekend. Werknemers is uit die hofgebou verwyder en geen berigte van beserings [...]

5:02 am | Posted in Nuus Brokkies | Lees Verder »

Ses polisimanne in 24 uur vasgetrek oor korrupsie

bribery-300x216

‘n Polisieman en ‘n reservis is in Krugersdorp aan die Wes-Rand in hegtenis geneem in verband met korrupsie. Na bewering het die beamptes ‘n man voorgekeer omdat hulle glo vermoed het dat hy onder die invloed van alkohol was. Hulle het geld by die man geëis en hom na ‘n kitsbank geneem om geld te [...]

4:57 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuusbrokkies: 26 Oktober 2010

Nuwe spesies wat voorheen nie aan die buitewêreld bekend was nie word teen ‘n tempo van een elke drie dae in die Amasone reënwoud ontdek. Die wêreld natuurlewe-fonds, WWF sê in ‘n verslag een-duisend-220 diere en plante wat voorheen onbekend was is tussen 1999 en 2009 ontdek. Die verslag is bekendgemaak tydens ‘n beraad van [...]

7:44 am | Posted in Nuus Brokkies | Lees Verder »

ANC wil media muilband maar soek verlof tot appêl vir sy eie spraakvryheid

bill-of-rights

Die Vryheidsfront Plus het in n verklaring op hul webwerf gesê dat hulle beslis verskeie regsopsies oorweeg, nadat die ANC bekendgemaak het dat hulle wil aansoek doen tot verlof tot appèl teen die verbod op die lied waarin die woorde “dubul’ iBhunu” (Skiet die boer) voorkom. “Dit is ironies dat die ANC die media wil [...]

7:41 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • Adriana Stuijt: En dan het die ANC volledige beheer daaroor?
  • pierre: Na 50jaar as lid van trasmed moet ek nou bedank asgv transnet se koppigheid om nie vir ons iets te doen nie
  • Catryn: Dankie vir die plasing van hierdie berig, Herman Toerien. Ek moet 300% met jou saamstem. Sal ek hierdie man...
  • Herman: Dankie Danie. Op MaroelaNuus was daar ook ‘n klompie kommentare. Ek sal dit waardeer as jy daar ook sal...
  • Danie du Preez: Dankie Herman, dit is die sinvolste bespreking oor oud-president FW de Klerk se moontlike bydrae in...
  • Carl Muller: In die lewe is daar slegte mense. Party is wit, geel swart en groen. En dan is daar die goeies. En dit...