Tuisblad » 3:14 pm
Entries posted on “September, 2010”

“Ons is baie bly dat die moorde op ons boere nie langer op wêreldforums geïgnoreer kan word nie, en dat die wêreld nou al hoe meer kennis begin neem daarvan.” Dit is die reaksie van mnr. Ben Marais, President van TLU SA, nadat ’n lid van die Vlaams Belang, mnr. Philip Claeys, gister tydens [...]
3:14 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Wêreld | Lees Verder »
AfriForum het aangekondig dat duisende ontevrede Absa-kliënte vandag as deel van AfriForum se nasionale dag van protes teen Absa, dié bank op terme geplaas het. Die terme behels dat Absa-kliënte hulle rekeninge by Absa sal sluit, tensy die bank skriftelik onderneem om nie meer op politieke vlak in die rassesamestelling van rugby- en ander sportspanne [...]
3:06 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »
Die Openbare Vervolgingsgesag se aansoek vir verlof om appèl teen die borgtog wat toegestaan is aan een van die beskuldigdes van die moord op die AWB-leier, Eugene Terre’Blanche, sal eers volgende week aangehoor word. Die staatsadvokaat, George Baloyi sê die 28-jarige beskuldigde, Chris Mahlangu se advokaat was nie vanoggend gereed om voort te gaan nie. [...]
12:36 pm | Posted in Nuus Brokkies | Lees Verder »

Ses mans wat verdink word van terreurdade in townships sal na verwagting vandag in die Landdroshof op Phalaborwa in Limpopo verskyn. Die mans is vroeër vanjaar in hegtenis geneem oor beweerde vandalisme by die graf van ‘n voormalige diplomaat, Norman Mashabane. Hulle was 3 maande gelede in hegtenis geneem vir beweerde sameswering om die wêreldsokkerbeker [...]
6:45 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »
UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS VIR MORE: 30 SEPTEMBER 2010. WAARSKUWINGS: 1. Toestande wat bevorderlik is vir die onstaan van weghol brande word verwag oor die wes en sentrale binneland van die Ooskaap. PRETORIA: Mooiweer. Minimum/Maksimum:13/28 C. Sonsopkoms : 05H49 Sonsondergang: 18H07 JOHANNESBURG: Mooiweer. Minimum/Maksimum:09/26 C. VEREENIGING: Mooiweer. Minimum/Maksimum: 09/28 C. [...]
3:51 pm | Posted in Weer | Lees Verder »

AfriForum se nasionale dag van protes teen ABSA gaan môre (Donderdag, 30 September) volstoom voort, nadat ʼn vergadering wat vanoggend in Johannesburg tussen Maria Ramos, uitvoerende hoof van Absa, en die Solidariteit Beweging – wat Solidariteit, AfriForum, die Helpende Hand en ander instellings insluit – op ʼn dooie punt uitgeloop het. Ramos het tydens dié [...]
3:18 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Die AgriWorks Landbou Expo en Boeredag vind plaas 11 – 13 November 2010by dieVan der Stel Sports Gronde, Stellenbosch Die expo fokus op landbou implimente, dienste en die oordrag van kennis aan wyn- en vrugteboere en is relatief tot alle ander boerderye. Meer as 120 verskaffers sal hul produkte en dienste ten toon stel aan [...]
3:10 pm | Posted in Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Die Minister van Arbeid, Membathisi Mdladlana, beweer dat boere op sy arbeidsinspekteurs skiet, of dat hulle aangerand sou word deur “boere”. TLU SA wil die minister uitdaag om nie met vaaghede vorendag te kom nie, maar datum, tyd en plek te noem waar hierdie voorvalle plaasgevind het. Dit is uiters agterdogtig dat gevalle sou voorkom [...]
3:04 pm | Posted in Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Verlede Donderdag, 23 September, is ‘n 16 jarige skoolmeisie beroof van haar selfoon ongeveer ‘n blok van haar skool in Eldoraigne. Haar ma, Nicoleen du Preez, wat self ‘n onderwyseres is by ‘n ander skool, vertel dat sy oudergewoonte haar kind in Penguinsingel, sowat ‘n blok vanaf die Hoërskool Eldoraigne afgelaai het. Dit was ongeveer [...]
2:53 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »
‘n Natuurlewe-organisasie het op veertien vergiftigde koolkop-helftes afgekom by ‘n wildsplaas in die Mookgophong-omgewing, voorheen Naboomspruit, in Limpopo. Die bedryfsbestuurder van “Wildlife Ranching SA”, Reinhardt Holtzhauzen sê hy het toevallig op die koolkoppe afgekom terwyl hy en ‘n vriend deur die wildsplaas gery het. Holtzhauzen is bekommerd dat wildstropers nou na gif oorgeskakel het om [...]
9:39 am | Posted in Nuus Brokkies | Lees Verder »