Tuisblad » 7:19 am
Entries posted on “July, 2010”
Die oorspronklike gedagte was dalk net nog ‘n hartseerstorie oor ‘n arme VIGS wesie , maar toe draai dit uit in ‘n lewensverrykende ondervinding met waardevolle lesse. Klink dalk na ‘n cliché en ek gee toe mag dalk met rukke soetsappig en swartgallig raak, maar hierdie is ‘n ondervinding vol waarheid, vol emosie, vol dankbaarheid [...]
7:19 am | Posted in Uncategorized | Lees Verder »
Natasha Meyer skryf aan Koerant die volgende: Die oorspronklike gedagte was dalk net nog ‘n hartseerstorie oor ‘n arme VIGS wesie , maar toe draai dit uit in ‘n lewensverrykende ondervinding met waardevolle lesse. Klink dalk na ‘n cliché en ek gee toe mag dalk met rukke soetsappig en swartgallig raak, maar hierdie is ‘n [...]
7:18 am | Posted in Burgerlike Berigte,Geloof | Lees Verder »

’n Groot kommersiele gebou in Los Angeles VSA het ontplof en mense is met die geweld van die ontploffing die lug ingeslinger. Sommige beseerdes is onder voertuie ingeslinger gevind. Die Brandweer in Los Angeles sê dat die ontploffing veroorsaak is deur ’n gas lekkasie. Die tweeverdieping gebou het onder andere ’n sweiswerke besigheid gehuisves. Daar [...]
4:11 pm | Posted in Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Die landswye staking deur staatsdiensamptenare sal vandag vir ‘n tweede dag voortgaan. Die regering het dit benadruk dat hy nie sy salarisverhogingsaanbod aan stakende staatsamptenare kan verhoog nie. Dit volg nadat die Vereniging van Staatsamptenare die regering se jongste verhogingsaanbod by die Staatsdiens Bedingingsraad in Centurion verwerp het. Die staat bied amptenare ‘n ses-komma-vyf persent [...]
8:42 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

ʼn Bekende wetenskaplike beskuldig die moderator van die NG Kerk, prof Piet Strauss, daarvan dat hy “geen snars” van evolusie af weet as hy sê sy voorvaders was nie ape nie. Sulke stellings is doodgewoon belaglik sê die paleontoloog, dr Jurie van den Heever na aanleiding van stellings wat Strauss in ‘n onderhoud met die [...]
2:46 pm | Posted in Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Gister het die eerste kerkdiens van Mnr. Izak du Plessis, in ’n kroeg in Pretoria plaasgevind. Die Thirst Pub & Grill in Pretoria was gister vol gepak met ongeveer 200 mense wat hierdie unieke kerkdiens van heinde en vêr kom bywoon het. Du Plessis het verlede maand as predikant van die NG Kerk bedank met [...]
6:29 am | Posted in Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Die polisie het bevestig dat hulle ‘n aanval op die voormalige president, Nelson Mandela se dogter, Zindzi en ander familie-lede ondersoek. ‘n Polisiewoordvoerder, Govindsamy Mariemuthoo sê die aanval het Sondag plaasgevind toe die familie tuis gekom het, na die Mandela-dag vierings. Mariemuthoo sê die bestuurder het die kinders huis toe geneem toe hulle deur twee [...]
10:15 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Biltong behoort nie meer aan Suid-Afrikaners nie, berig Landbou.com. “Soos met rooibos ’n paar jaar gelede, is die naam van een van Suid-Afrika se bekendste tradisionele produkte – biltong – nou die “eiendom” van buitelanders.” Ene mnr. Joseph Put van Diepenbeek in België het in Februarie 1997 aansoek gedoen om die woord “biltong” te registreer [...]
7:19 am | Posted in Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

’n Swart Nigeriese paartjie het mediese eksperts in ’n kopkrap situasie nadat die vrou geboorte gegee het aan ’n spierwit, blondehaar en blou-oog baba dogtertjie. Mediese eksperts het geen verduideliking hoe dit kon gebeur het nie. Dokters sê dat die kind beslis nie ’n Albino is nie, maar ’n dood normale, gesonde wit baba dogtertjie. [...]
8:19 am | Posted in Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Die polisie in Norwood Johannesburg ondersoek brandstigting, nadat ’n vrou en haar twee kleuters Sondagaand doodgebrand het in hulle huis in die voorstad. “Dit is ’n kriminele ondersoek”, het Percy Morokane, ’n woordvoerder van die polisie vanoggend gesê. Hy het gesê dat die forensiese ondersoek na die ontstaan van die brand tyd sal vat, maar [...]
7:52 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »