Tuisblad » 7:27 am Entries posted on “June, 2010”

Nederlandse minister gryp in oor geel minirokkies situasie in SA. 2 Meisies op borgtog

Fifa verteenwoordiger verwyder geel minirokkies uit stadion

Twee Nederlandse meisies wat die geel Bavaria minirokkies by ’n Fifa wedstryd gedra het, is intussen gearresteer deur die Suid-Afrikaanse polisie en het gister in die Johannesburgse landdroshof verskyn op aanklagte van hinderlaagbemarking. Mirte Nieuwpoort en Barbara Castelein is elk op R 10 000 borg vrygelaat en moet weer op 22 Junie in die hof [...]

7:27 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Geel minirokkies verbode by stadion, 36 meisies aangehou deur Fifa

Fifa verteenwoordiger verwyder geel minirokkies uit stadion

By Soccer City in Soweto was 36 meisies wat in geel rokkies geklee was, vir ure deur Fifa en die polisie aangehou, nadat Fifa beswaar aangeteken het oor hulle rokkies, omdat dit blykbaar beskou word as “ambush marketing” deur die bekende Bavaria brouery in Nederland. Die nommerpas geel rokkies was deel van ’n geskenkpak met [...]

8:58 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Verhoog jou aflaai spoed so!

EK is so gelukkig om onbeperkte bandwydte by my huis te hê. Ek haat die reeks advertensies wat op televisie is, maar gelukkig is ek nie by die diensverskaffer met die aaklige advertensies nie. Die enigste nadeel van onbeperkte internettoegang is dat die internetdiensverskaffers nou van die dienste op die internet se spoed beperk. Die [...]

7:13 am | Posted in Kliek Nuus | Lees Verder »

Watter opsie is die beste?

DIT is amper tyd vir my om weer vir ’n nuwe selfoon navorsing te begin doen. Vanjaar gaan ek natuurlik nie net ’n nuwe foon kry nie, maar ek gaan beslis ná 14 jaar by my diensverskaffer na ’n nuwe diensverskaffer kyk. Die hartseer deel is dit is alles maar net kosmeties, want ek weet [...]

7:10 am | Posted in Kliek Nuus | Lees Verder »

Foto’s: Skokgrenate en traangas chaos by Durban sokkerstadion

onluste polisie vorm 'n kordon om betogers

Gewapende onluste polisie het toegesak op gehuurde Fifa sekuriteitswagte wat protes aangeteken het teen hulle betaling na die wedstryd Sondag tussen Duitsland en Australië by die Moses Mabhida Stadion in Durban. Associated Press verslaggewers het omtrent 30-polisiemanne gesien toesak op die betogende sekuriteitspersoneel, waar hulle met traangas en skokgranate na buite die stadion gedwing was. [...]

8:48 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Brasiliaanse toeris in hegtenis na rooftog in Kaapstad

brasilianflagball

’n Brasiliaanse burger is in hegtenis geneem in Kaapstad nadat hy en drie van sy makkers twee handsakke gesteel het van Suid-Afrikaanse vroue by ’n restaurant in die stad. Die polisie is nou op soek na sy makkers, twee mans en ’n vrou, wat hom gehelp het om die handsakke te steel by die restaurant [...]

8:14 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

WB 2010 nuus, SA en Mexiko gelykop en toegang tot lugruim by sokker stadions beperk

bafana-tshepo-massilela

Suid-Afrika en Meksiko het gelykop gespeel in die openingswedstryd van die 2010 Fifa Wêreldbeker by Soccer City in Johannesburg. Die doele is vir beide spanne in die tweede helfte van die wedstryd aangeteken. President Jacob Zuma het vroeër die Wêreldbeker amptelik geopen. Daar was ongeveer 90 duisend toeskouers by die stadion, terwyl derduisende wat nie [...]

5:40 pm | Posted in Nuus,Sport,Suid-Afrika | Lees Verder »

Video: Buitelandse joernaliste beleef antiklimaks na WB2010 konsert

Die wêreldbeker afskopkonsert gisteraand het op ’n antiklimaks geëindig vir buitelandse joernaliste toe hulle na die mediakamer terugkeer, net om te vind dat hulle beroof is van hulle skootrekenaars en ander toerusting, wat op hul lessenaars was. Gelukkig is hierdie dief op heterdaad betrap en het hy/sy 5 minute van glorie beleef voor talle kameras [...]

10:35 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Hartseer Nelson Mandela sal nie die WB2010 opening bywoon nie

kraakvars

Nelson Mandela is in rou na die dood van sy kleinkind Zenani gisteraand in ’n motorongeluk op die M1 terwyl sy op pad terug na Johannesburg was vanaf die afskopkonsert van die WB2010 wat gisteraand plaasgevind het. “Dit sal dus onfatsoenlik vir hom wees om vandag die opening van die WB2010 by te woon” het [...]

9:08 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Toeriste beroof by wynlandgoed

toerbust

Elf buitelandse toeriste se besittings is gesteel vanuit hul toerbus by ’n wynlandgoed in Stellenbosch. Kolonel Billy Jones van die polisie sê die bus was geparkeer in ’n parkeerarea by die wynlandgoed toe die diewe daarby ingebreek het. Die toeriste was van Denemarke, Kanada, Finland, Swede en Tanzanië. Hulle het hul besittings in die bus [...]

7:15 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • Tiaan: Ek wonder hoe kyk mens iemand weer in die oe as jy sulke goed doen en dan is daar nog wit afrikaaners...
  • Herman: Dankie vir die raad. Ou laai van my – hoe korter ek ‘n artikel moet maak, hoe instinktief meer...
  • PietPress: Ouboet – jou sinne is te lank. G’n mens kan jou argument volg as mens so lomp in Afrikaans...
  • Johan: Sal daar ooit finale antwoorde wees op al die vrae? Sal daar ooit geregtigheid geskied oor die onreg deur die...
  • Ralie Swart: Hierdie stuk moet in Engels vertaal word en aan die Eerste minister in Engeland gestuur word. Plus al...
  • johan b: ten laaste is daar nog sa burgers wat bymekaar kan staan