Tuisblad » 3:59 pm Entries posted on “May, 2010”

Simple Beauty deur André Nel (’n versameling klassieke refleksies)

Andre Nel tydens die cd vrystelling

Gister, die 30ste Mei, was ’n unieke dag in E-Musiek/Kraaipromosies se geskiedenis, met die amptelike vrystelling van hul nuutste CD, Simple Beauty, by die Watercrest Country Estate buite Pretoria. Ons noem dit uniek, omdat dit die heel eerste klassieke CD is wat deur hulle vervaardig was en ook die beste vrystelling tot op hede. Die [...]

3:59 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Vermaak | Lees Verder »

E-TV gaan verkla word by Uitsaaiklagtekommissie

Debora Patta

Berig vanaf Vryheidsfront se Facebook blad. Die Vryheidsfront Plus gaan ‘n klag indien by die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) teen E-TV en die joernalis, Deborah Patta, insake ‘n insetsel in die aktualiteitsprogram, 3rd Degree, waarin ‘n VF Plus-studenteleier van die Universiteit van die Vrystaat en vise-president van die Studenteraad, me. Chrisna De Kock, deur die [...]

1:54 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Kinderhuis kinders moes in tente slaap omdat hul kamers uitverhuur is

comrades-marathon

Kinders wat woonagtig is in ’n staats gesubsidieerde tuiste in Pietermaritzburg moes die naweek van die Comrades marathon in tente slaap, omdat hulle kamers uitverhuur was aan atlete. Meshack Radebe van die KZN regering sê dat meer as 100 kinders was uit hul kamers gesit om die kamers uit te verhuur aan 120 marathon atlete, [...]

1:21 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

VSA waarsku sy burgers oor terroriste en misdaad in SA

kraakvars

Die VSA het ’n reis waarskuwing uitgereik aan Amerikaanse burgers wat na Suid-Afrika reis vir die Wêreldbeker.  Die waarskuwing gaan oor moontlike terroriste-aanvalle en misdaad. Volgens die Amerikaanse staatsdepartement se verklaring, is daar ’n verhoogde risiko van terroriste wat Amerikaanse burgers kan aanval tydens die wêreldbeker. Hoewel daar heelwat gerugte in die media was oor [...]

8:05 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Columbië sokkerspan beroof in hotelkamer in SA

Terwyl die Wêreldbeker sokkerspanne begin aankom in Suid-Afrika, is daar reeds kommer oor die misdaad in Suid-Afrika. Die sokkerspan van Columbië is Dinsdag beroof in hul hotelkamer by die Southern Sun hotel in Hyde Park. Kolonel Eugene Opperman van die polisie sê dat die span met die terugkeer na hul hotelkamers na ’n uur lange [...]

7:20 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Wêreld | Lees Verder »

Video: 2 Jarige van Indonesië rook 40 sigarette per dag

Op die tender ouderdom van net 2 jaar, is Ardi Rizal se gesondheid besig om vinnig agteruit te gaan omdat hy tot 40 sigarette per dag rook. Hy is skaars 4 bakstene hoog en is klaar heeltemal te onfit om saam met sy maats rond te hardloop. Ten spyte van plaaslike amptenare se offer aan [...]

9:42 am | Posted in Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Besighede mag nie jou ou R200 note weier nie

south_africa_currency

Die Suid-Afrikaanse reserwe bank het vandag bekend gemaak dat besighede verplig is om nog die ou R200 note van hul kliente te aanvaar, omdat die geldeenheid wel ’n wettige tender is, al gaan daar vanaf 1 Junie nuwe R200 note in omloop kom. Die nuwe note maak nie die oues gedaan nie. Baie winkeleienaars regoor [...]

5:02 pm | Posted in Nuus,Sake,Suid-Afrika | Lees Verder »

Foto: Vrou gesoek wat selfoon steel

wieissy

Die polisie soek jou hulp om die vrou op die foto te identifiseer. Sy is op film vasgevang toe sy ’n selfoon vanaf ’n tafel in Mc Donalds gesteel het. Klik op die foto om te vergroot. Die vrou was saam met ’n ouer vrou en ’n man en daar word beweer dat sy ’n [...]

11:01 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Beeld berig foutiewe feite oor Theuns Jordaan diefstal

Foto Internet

Die berigte in Beeld en Die Burger vanoggend wat handel oor die diefstal van Theuns Jordaan se motor en klere, bevat volgens die tydskrif Sarie, vele feite foute. In Sarie lees ons: “Volgens ‘n persvrystelling wat vanoggend uitgereik is, was daar verskeie feitefoute in die artikel oor Theuns Jordaan en die voorval Saterdagaand in Nelspruit [...]

3:54 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Foto’s: Kaal man op dak afgeduik deur blou polisie stormers

Foto: Leon Knipe Daily Voice

Die polisie moes Blou Bul versus Stormers vasvatte en losgemaal gebruik om ’n kaal man wat op huise se dakke in Kaapstad rondgekruip het, vas te vat. Geskokte Rondebosch inwoners het Sondagoggend ontwaak met die gesig van ’’n hardop biddende kaal man op ’n huis se dak. Die polisie is ingeroep en moes op die [...]

11:42 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • Tiaan: Ek wonder hoe kyk mens iemand weer in die oe as jy sulke goed doen en dan is daar nog wit afrikaaners...
  • Herman: Dankie vir die raad. Ou laai van my – hoe korter ek ‘n artikel moet maak, hoe instinktief meer...
  • PietPress: Ouboet – jou sinne is te lank. G’n mens kan jou argument volg as mens so lomp in Afrikaans...
  • Johan: Sal daar ooit finale antwoorde wees op al die vrae? Sal daar ooit geregtigheid geskied oor die onreg deur die...
  • Ralie Swart: Hierdie stuk moet in Engels vertaal word en aan die Eerste minister in Engeland gestuur word. Plus al...
  • johan b: ten laaste is daar nog sa burgers wat bymekaar kan staan