Tuisblad » 9:22 pm Entries posted on “March, 2010”

Nuwe Coega-hawe oortref sy handelsteikens

Ngqura

PORT ELIZABETH – Die vraghouer terminaal by die nuwe diepwater Ngqura-hawe (Coega-hawe) het al sy handelsteikens oortref, en skep reeds bykomende nuwe werkgeleenthede, het senior Transnet bestuurders gister tydens ‘n besoek aan die hawe gesê. Karl Socikwa, hoof uitvoerende beampte van Transnet hawe terminale en Nosipho Damasane, bestuurshoof, het statistiek bekendgemaak wat die sukses van [...]

9:22 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Vier briewe vir Jan Ellis – Steve Hofmeyr

4briewe

Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer.

10:55 am | Posted in Vermaak | Lees Verder »

Is dit die einde van onafhanklike reg in SA?

law

Groot ongelukkigheid heers in die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) oor die onbehoorlike herontplooing van senior staatsaanklaers deur adv. Menzi Simelane, hoof van die nasionale vervolgingsgesag. Koerant.com het gaan kyk na wat het al die senior staatsaanklaers wat nou ewe skielik verplaas word na laer howe in gemeen, en tot ‘n gevolgtrekking gekom dat tot dusver het [...]

3:10 am | Posted in Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

God-in-Aksiefees vir Kirkwood beplan

Kirkwood, ‘n dorp in die vrugbare Sondagsriviervallei naby Port Elizabeth, se kerke snoer kragte saam vir die God-in-Aksie-fees wat in September hier gehou gaan word. Volgens me Yolande Potgieter het die idee vir die Christusgesentreerde fees by ‘n paar van die dorp se NG kerk-vroue ontstaan, maar het hulle besef dat dit slegs ware impak [...]

10:13 pm | Posted in Geloof | Lees Verder »

Besettingsdreigement vergelyk met Malema-oproep

Minister Nkwinti

Die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondsake, is besig om ‘n baie plofbare situasie te skep. Mnr. Ben Marais, President van TLU SA, sê mnr. Nkwinti se waarskuwing dat as boere nie sogenaamd wil saamwerk rakende grondhervorming nie, dit kan lei tot ‘n Zimbabwe-situasie, is onverantwoordelik. “Die onlangs vrygestelde verslag van die Onafhanklike Klagte Direktoraat [...]

3:09 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Armblankes suig aan agterste speen

wit armoede

Arm wit gemeenskappe suig aan die agterste speen en baat niks by die regering se armoedeverligtingsprogramme nie. Dit blyk uit ‘n studie wat verlede jaar deur die voormalige Umsobomvu Youth Fund (UYF) onderneem en vanoggend deur Solidariteit aan President Jacob Zuma oorhandig is. Zuma het vanoggend besoek afgelê by een van Pretoria se arm wit [...]

12:49 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Mense het geskreeu soos die hel.

Grusame skok met die Moskou treinbomme.

Moskou: – Twee vroulike selfmoord bomaanvallers het die dood van ten minste 37 mense veroorsaak asook ongeveer 38 mense beseer op twee volgepakte metro treine, tydens spitstyd. Geskokte pendelaars het oormekaar geval in die digte rook in hul haas om te ontvlug na die ontploffings. Russiese owerhede beskou hierdie aanval as die ergste in 6 [...]

11:28 am | Posted in Nuus,Wêreld | Lees Verder »

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR VANDAG: 29 MAART 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN BLOEMFONTEIN. WAARSKUWING: ———— Nil PRETORIA: Bewolk met verspreide donderbuie. Minimum/Maksimum: 19/25 C. Sonsopkoms   : 06H15 Sonsondergang: 18H10 JOHANNESBURG: Bewolk met verspreide donderbuie. Minimum/Maksimum: 18/23 C. VEREENIGING: Bewolk met verspreide donderbuie. Minimum/Maksimum: 18/23 C. NELSPRUIT: Oggend miskolle andersins bewolk met enkele donderbuie. Minimum/Maksimum: 16/25 C. POLOKWANE: Gedeeltelik [...]

5:40 am | Posted in Weer | Lees Verder »

Shaik vra 3 miljoen rand vir wapensukses

Chippy Shaik

Chippy Shaik, die broer van die veroordeelde bedrieer, Shabir Shaik, het na bewering ‘n 3 miljoen rand sukses fooi gevra in die regering se omstrede wapentransaksie sage. Volgens Sunday Times, ‘n naweek koerant, is hulle in besit van ‘n verdoemende dokument waarin Shaik vir hierdie sukses fooi vra aan ‘n Duitse Konsortium. Gister het die [...]

5:13 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Blou Maandag vir SA Buspassasiers

satawu

Die beplande staking van busdiens werkers sal voortgaan vandag, volgens die Transport and Allied Workers’ Union of South African (Tawusa). Voorheen was daar in die media gerapporteer dat daar ‘n ooreenkoms bereik was dat busdienste werkers ‘n 10% verhoging aanvaar het. ‘n Woordvoerder van Tawusa, Jabu Mndebele, het egter verklaar dat niks is nog geteken [...]

4:59 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • Tiaan: Ek wonder hoe kyk mens iemand weer in die oe as jy sulke goed doen en dan is daar nog wit afrikaaners...
  • Herman: Dankie vir die raad. Ou laai van my – hoe korter ek ‘n artikel moet maak, hoe instinktief meer...
  • PietPress: Ouboet – jou sinne is te lank. G’n mens kan jou argument volg as mens so lomp in Afrikaans...
  • Johan: Sal daar ooit finale antwoorde wees op al die vrae? Sal daar ooit geregtigheid geskied oor die onreg deur die...
  • Ralie Swart: Hierdie stuk moet in Engels vertaal word en aan die Eerste minister in Engeland gestuur word. Plus al...
  • johan b: ten laaste is daar nog sa burgers wat bymekaar kan staan