PAC se facebook blad moedig moorde op witmense aan.

Kill the f***ing whites now!!!

Die Nasionale Intelegensie Agentskap ontken dat hy ooit enige intelligensie dokument wat ‘n lys van name bevat wat Pres. Zuma ondersteuners in hul visier het, aan die ANC Jeugleier, Julius Malema oorhandig het.

TLU SA is verheug oor die uitspraak van die Grondeisehof in Johannesburg, waarvolgens die Baphiring-stam se eis om grond in die Koster-distrik van die hand gewys is. “Dit is verblydend dat die hof voedselsekerheid in ag geneem het, bo politieke oorwegings en TLU SA sien daarna uit dat onafgehandelde grondeise, voortaan ook op streng ekonomiese [...]

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR MORE:- 25 FEBRUARIE 2010 UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN BLOEMFONTEIN. WAARSKUWING: ———— Geen. PRETORIA: Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie. Minimum/Maksimum: 19/28 C. Sonsopkoms : 05H59 Sonsondergang: 18H43 JOHANNESBURG: Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie. Minimum/Maksimum: 17/26 C. VEREENIGING: Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie. Minimum/Maksimum: 17/27 C. NELSPRUIT: Oggend [...]

Die joernalis, koskenner en skrywer Madeleine van Biljon (81) is gisteraand oorlede. Van Biljon is in Lichtenburg gebore en was onder meer tussen 1983 en 1984 president van die Kaapstadse Persklub. Sy het ook jare lank ’n kosrubriek in die Sunday Times behartig. Volgens een van haar susters, die skrywer en resensent Cecile Cilliers, wat [...]

Die onmiddellike verhoging van 24,8% wat Nersa goedgekeur het vir die verhoging van elektrisiteit, word betreur, en dit is duidelik dat slegs na die belange van Eskom gekyk is, maar nie na die belange van die verbruiker en ook die boer nie.

Cézanne Visser, beter bekend as “Advokaat Barbie” is vandag tot 7 jaar effektiewe gevangenis straf gevonnis deur Regter Chris Eksteen in die Hooggeregshof van Pretoria.

Al ooit gewonder wat het geword van ons country musiek legendes in Suid Afrika?
Dis oorlog oor skole-godsdiens. Prof. George Claassen, voorsitter van die organisasie Skepties Suid-Afrika, het die naweek formeel begin om skole te monitor ten einde dié wat Bybellees en gebed in klastye toelaat moontlik strafregtelik te laat vervolg. Claassen, ook ’n buitengewone professor aan die Universiteit van Stellenbosch, tree op namens ’n groep ouers wat ontevrede [...]