Subscribe by Email

Darren Lehmann se kontrak word met nog twee jaar verleng

457352023Krieket Australië het die kontrak van hoofafrigter Darren Lehmann tot Oktober 2019 te verleng, wat beteken dat hy in beheer sal wees vir die volgende reeks om die As teen Engeland en die Wêreldbekertoernooi in Engeland en Wallis. Sy kontrak sou in Junie volgende jaar verstryk. Lehmann rig die Aussies sedert 2013 af en het die span sedertdien tot die bopunt van die toets- én die eendagranglys geneem, ‘n As-reeks tuis met 5-0 gewen, die Proteas in ‘n toetsreeks in Suid-Afrika verslaan en verlede jaar die Wêreldbeker gewen