Subscribe by Email

Dale Steyn is nog glad nie van plan om uit te tree nie

234713Die Protea-snelbouler Dale Steyn sê hy wil altyd verbeter op sy spelpeil. Hy het gister in die tweede toets teen Nieu-Seeland in Centurion die 26ste keer vyf paaltjies in ‘n beurt geneem en Suid-Afrika gehelp om met 204 lopies te wen en die reeks te beklink. Die 33-jarige Steyn sê hy geniet steeds die sport en dink nog geensins aan uittree nie: