Subscribe by Email

DA vra ‘n ondersoek na beweerde polisiewreedheid op Bosbokrand

map-bushbuckridgeDie Demokratiese Alliansie in Mpumalanga het die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat gevra om dringend te kyk na bewerings van polisiewreedheid op Bosbokrand. Sakelui in die omgewing beweer dat die polisie snags by hulle huise opdaag onder die voorwendsel dat hulle renosterstropery ondersoek, maar hulle dan aanrand en geld en vuurwapens steel. Bosman Grobler van die DA sê dit is nie regverdig dat inwoners die polisie moet vrees nie: