Subscribe by Email

DA sê die Guptas bedreig ‘n demokratiese Suid-Afrika

twoguptabrothersxgold2016usethesecropsonlyDie beweerde oorname van staatsinstellings deur die Gupta gesin is gistermiddag in die Parlement bespreek en David Maynier van die DA het aangevoer dat dit ‘n reuse bedreiging vir ‘n demokratiese Suid-Afrika inhou. Maynier sê die Guptas slaag daarin om dit wat hulle wil hê van President Jacob Zuma te kry, en wanneer hulle dit wil hê