Subscribe by Email

DA marsjeer na die Johannesburgse stadsraad

DA-Maimane-marchDie Demokratiese Alliansie se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Herman Mashaba, lei vandag ‘n optog na die kantoor van die stad se huidige eerste burger, Parks Tau. Die DA sê die betoging is daarop gemik om klem te plaas op Tau se versuim om werk te skep in die stad waar die party beweer sowat 869-duisend mense werkloos is. Die DA sê ook 66-duisend inwoners het in die eerste kwartaal van vanjaar hulle werk verloor.

 

One Response to DA marsjeer na die Johannesburgse stadsraad

  1. Koos

    Junie 8, 2016 at 12:35 pm

    Lees maar net Max Du Preez se onlangse rubriek …..