Subscribe by Email

DA glo Mcebisi Jonas weerhou steeds inligting

NENEDie Demokratiese Alliansie sê dit is goed dat die adjunkminister van Finansies, Mcebisi Jonas, uiteindelik die moed bymekaar geskraap het om te onthul dat die Guptas hom in Desember die posisie van Finansminister aangebied het. Woordvoerder David Maynier meen egter hy weerhou steeds inligting wat van kritieke belang is: