Subscribe by Email

DA gaan die minister van Verdediging aankla

Nosiviwe+Mapisa-Nqakula+JCPS+August+26+2014Die Demokratiese Alliansie sê hy gaan die minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, aankla van oortreding van die Immigrasiewet. Dit volg nadat sy na bewering ‘n Burundese vrou wat romanties met haar seun betrokke was, onwettig en met staatsbronne Suid-Afrika ingesmokkel het. Kobus Marais van die DA sê hy verstaan dat die minister dalk uit liefde opgetree het, maar sy kan nie die reg in eie hande neem nie en die party dring aan op ‘n volledige ondersoek sodat sy aanspreeklik gehou kan word vir haar optrede.

One Response to DA gaan die minister van Verdediging aankla

  1. Koos

    Junie 1, 2016 at 11:30 am

    Die minister was baie bewus van die feit dat haar voornemens/handelinge onwetlik sou wees, maar ,nee… As Stortkop met “moord” wegkom so kan sy.