Subscribe by Email

Curriebekerrugby

large_Currie-Cup-trophy.2jpgDie Premiersafdeling begin vanmiddag net na vyf uur op Loftus Versfeld in Pretoria, waar die Blou Bulle teen die aartsvyand, Westelike Provinsie, te staan kom. Twee uur later pak die Poemas en die Haaie mekaar op die Mbombela-stadion in Mpumalanga. Môremiddag se wedstryd tussend die Boland Kavaliers en die Vrystaatse Cheetahs op Wellington skop drie uur af.