Subscribe by Email

Curriebekernuus

bullsDie Blou Bulle Griekwas met 57-20 afgeransel het in hulle wedstryd op Loftus Versfeld in Pretoria. Griekwas het na tien minute 10-0 voorgeloop, maar die tuisspan het teruggeveg was rustyd 24-13 voor. Die Bulle het die tweede helfte oorheers en altesaam ag drieë gedruk teenoor die besoekers se twee. Die Haaie speel vandag in Durban teen die OP Konings en Westelike Provinsie tuis in Kaapstad teen die Poemas.

One Response to Curriebekernuus

  1. Koos

    September 20, 2016 at 1:42 pm

    Ons lees elke dag dieselfde ou rugby nuus???