Subscribe by Email

Curriebekerkompetisie

borderDie grootste verrassing in die naweek se kwalifiserende reeks wedstryde vir ‘n plek in die Premierliga Curriebekerkompetisie, was die nederlaag van Griekwas teen Grens.

Die Bulldogs het in Oos-Londen met 20-13 gewen.

Op George het die Luiperds die SWD-Arende met 45-17 verslaan en op Malmesbury het die Bolandse Kavaliers die Griffons van die Noord-Vrystaat met 32-22 geklop.