Subscribe by Email

Curriebeke

griqIn Kimberley het die Griekwas verras deur die Goue Leeus met 30-24 te verslaan in hulle Curriebeker-Premierswedstryd. Die tuisspan het rustyd 20-12 voorgeloop en drie drieë gedruk teenoor die besoekers se vier. Skoppe het die verskil gemaak, met die Griekwas wat al drie drieë verdoel en twee strafdoele behaal het terwyl die Leeus net met twee doelskoppe kon slaag.