Subscribe by Email

Cosatu ondersteun betogings in Zimbabwe

zimCosatu sê hulle ondersteun mense in Zimbabwe wat vreedsame betogings en wegblyaksies hou om verantwoordbaarheid van die regering te eis na dekades van swaarkry en ernstige ekonomiese agteruitgang. Bongani Masuku van die vakverbond sê Zimbabwiërs moet hulle massa-optrede verskerp totdat die regering aandag gee aan hulle besorgdheid…