Subscribe by Email

Comair verwag die minimum ontwrigting tydens ‘n staking

55637_1455256307_tbDie lugredery Comair sê sy diens sal nie geraak word wanneer grondpersoneel wat lede van Uasa is, môre begin staak nie. Die vakbond eis ‘n verhoging van 35 persent oor die volgende drie jaar terwyl Comair 22,5 persent aanbied. Uitvoerende hoof Erik Venter sê die redery het ‘n bystandsplan om die invloed van enige ontwrigting tot die minimum te beperk.