Subscribe by Email

Comair staking beëindig

kululamaxWerknemers van Comair het hulle staking beëindig na ‘n ooreenkoms met die lugredery, wat die laekoste-redery Kulula en British Airways bedryf. Meer as 400 lede van die vakbond Uasa het ‘n week gelede begin staak vir ‘n verhoging van 35 persent oor drie jaar, terwyl Comair 22,5 persent aangebied het. Daar is nou ooreengekom op 23 persent.