Subscribe by Email

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees: Musiek en klassieke musiek

Van groot musiekkonserte en ’n splinternuwe komiese opera tot intieme konserte vorm deel van vanjaar se musiekaanbod by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat van 7 tot 11 Oktober in Potchefstroom aangebied word.

http://www.litnet.co.za/Category/vermaak/feeste/aardklop  aardklop2014_posduif280