Subscribe by Email

Chris Hani se dood word oormôre herdenk

chris-haniDie Ekurhuleni-metro aan die Gauteng Oosrand hou oormôre ‘n kransleggingseremonie op die 23ste herdenking van die moord op Chris Hani. Die destydse hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty is in April 1993 voor sy huis in Boksburg doodgeskiet. Die gedenkdiens vind plaas in die Thomas Nkobi-gedenkpark in Boksburg. Zweli Dlamini van die stadsraad sê ‘n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, Naledi Pandor, sal vertel van haar reis saam met Hani: