Subscribe by Email

Chinese ‘steel’ voorste beeldhouer se kuns

Die Italiaanse beeldhouer Claudio Capotondi, in 2000 die wenner van die gesogte Michelangelo-prys, het beswaar gemaak teen ’n replika van sy werk wat in Kunshan in die Suzhou-streek in China opgerig is. Lees Verder
Via: Vermaak