Die 43-jarige Zuoxiao Zuzhou is al beskryf as China se Leonard Cohen. Op sy nuwe CD gaan hy voort om onverskrokke kritiek op die Chinese regering te lewer, skryf Anna-Retha Bouwer. …read more Via: Vermaak