Subscribe by Email

China se ‘eerste vrou’ bekoor

Die vyf staatshoofde wat vandeesweek die Brics-beraad hier bywoon, het baie politieke mag tussen hulle, maar dit is die Chinese presidentsvrou wat dalk die grootste aandag by die publiek gaan kry. Lees Verder
Via: Wereld