Subscribe by Email

China, Rusland se presidente besoek Zuma

Pres. Jacob Zuma ontmoet Xi Jinping, die nuwe Chinese president, môre in Pretoria en pres. Wladimir
Poetin van Rusland later die dag in Durban voordat die vyfde Brics-beraad in die stad begin. Lees Verder
Via: Suid Afrika