Subscribe by Email

Cheetahs 'kan weer só verdedig'

“Daar is geen rede waarom die span nie weer soos teen die Highlanders kan verdedig nie.”
Só het die Cheetahs se verdedigingsafrigter, Michael Horak, gister gereageer op ’n vraag of sy span dit weer vandag in Sydney teen die Waratahs kan herhaal. …read more
Via: Sport