Subscribe by Email

Chavez sterf – Zuma betuig medelye

Pres. Jacob Zuma het sy medelye teenoor die naasbestaandes van pres. Hugo Chavez en die mense van Venezuela betuig nadat Chavez ‘n twee jaar lange stryd teen kanker verloor het. …read more
Via: Wereld