Subscribe by Email

Chaos in sy eie land, maar Zuma verkies die rooi tapyt

Foto via twitter

Foto via twitter

Suid Afrika sit met ‘n President wat rondkarjakker in Kenia, terwyl sy land brand, ‘n afgradering van sy staatsskuld in die gesig staar, en sy polisiemag oorlog voer teen misdadige studente wat alles plunder en vernietig, en sy Universiteite probleme ondervind om onderwys te waarborg, en dan boonop toelaat dat sy waardige minister van finansies wat sy bes doen om die ekonomie kop bo water te laat hou, gedagvaar word vir beweerde bedrog. En te midde van dit alles, rep hy geen woord daaroor, en loop al te lekker rond op rooi tapyte uitgerol vir hom in Kenia, 4000 km verwyder van sy land se noodsituasie en chaos.

Zuma het omstreeks 12:30 Dinsdagmiddag ’n mediakonferensie in Nairobi gehou oor sy amptelike staatsbesoek daar. Hy het nie ‘n woord gerep oor die drama wat in sy tuisland aan die ontvou is nie.

2zuma

2 Responses to Chaos in sy eie land, maar Zuma verkies die rooi tapyt

  1. Louis

    Oktober 12, 2016 at 12:18 pm

    Vieslike vark

  2. Koos

    Oktober 12, 2016 at 6:02 am

    Tipiese Afrika leier norm, gee nie om vir hul mense wie ly nie. geen gewete, geen skaamte