Tuisblad » Sokker You are browsing entries filed in “Sokker”

Geen Wereld Beker sokker vir Beckham

david-beckham

AC Milan sal sonder Beckham tydens die wêreldbeker-sokkertoernooi moet klaarkom aangesien hy vir ten minste vyf maande buite aksie gaan wees. Hy is tydens die laaste minute van AC Milan se wedstryd teen Chievo Verona beseer en was duidelik in baie pyn. Hy het ‘n geskeerde hakspier en dit sit hom totaal uit die Wereld [...]

4:20 am | Posted in Sokker,Sport | Lees Verder »

Recently Commented

  • Tiaan: Ek wonder hoe kyk mens iemand weer in die oe as jy sulke goed doen en dan is daar nog wit afrikaaners...
  • Herman: Dankie vir die raad. Ou laai van my – hoe korter ek ‘n artikel moet maak, hoe instinktief meer...
  • PietPress: Ouboet – jou sinne is te lank. G’n mens kan jou argument volg as mens so lomp in Afrikaans...
  • Johan: Sal daar ooit finale antwoorde wees op al die vrae? Sal daar ooit geregtigheid geskied oor die onreg deur die...
  • Ralie Swart: Hierdie stuk moet in Engels vertaal word en aan die Eerste minister in Engeland gestuur word. Plus al...
  • johan b: ten laaste is daar nog sa burgers wat bymekaar kan staan