Tuisblad » Krieket You are browsing entries filed in “Krieket”

Wêreldbeker: Een bult te veel vir SA-stertkantkolwers

Jacques_Kallis

As is ver brande hout, en die Proteas is kous oor die kop huis toe gestuur. Leunstoel-beterweters sal daar nou volop wees, en van die tong-uitstekery is ook nie sonder meriete nie. Die eerste vraag is waarskynlik hoe die IKK soveel baanblaaie die groen lig kon gee wat duidelik nie geskik vir ‘n toernooi soos [...]

7:33 am | Posted in Krieket,Sport | Lees Verder »

Proteas teen Black Caps

protea-vs-neuzealand-

Nou is dit maak-of-breekfase van die wêreldbeker-kriekettoernooi wat op die Indiese Subkontinent afspeel. Vrydag is dit die Proteas teen Nieu-Seeland se Black Caps wat in die een kwarteindstryd gaan kopskerms stamp. Die wedstryd vind in Mirpur in Bangladesj plaas. Dat die Proteas op papier die gunstelinge is, beteken in ‘n uitklopfase niks. Die telbord aan [...]

10:37 am | Posted in Krieket,Sport | Lees Verder »

Ongelooflike oorwinning vir Proteas

callis

“Rather upsetting – we now have a spot of bother, old chap, I say.” Engeland se wêreldbekerdrome hang aan ‘n dun draadjie na die span, gelaai met oud-Suid-Afrikaners teen Bangladesj vasgeval het, nadat die Iere ook so gemaak het. Die Proteas se wêreldbeker-krieketplanne is weer goed op koers nadat die Suid-Afrikaners naelskraap met een van [...]

8:24 pm | Posted in Krieket,Nuus,Sport | Lees Verder »

Suid-Afrikaanse spelers volop in krieket-wêreldbeker

krieket

Herman Toerien. Minstens agt gebore Suid-Afrikaners speel in die komende wêreldbekertoernooi vir ander spanne as Suid-Afrika. Engeland en Nederland is die spanne met die meeste Suid-Afrikaans gebore spelers met drie elk, terwyl André Botha vir Ierland nou ook vir die oud-Puk, Albert van der Merwe as Afrikaanse geselskap het. Engeland word deur Andrew Strauss aangevoer, [...]

5:48 am | Posted in Krieket,Nuus,Sport,Suid-Afrika | Lees Verder »

Politieke inmenging met sport, SA kom weg daarmee

Protea Cricket Partnership

Deur Herman Toerien Die Proteas se oorwinning oor die besoekende Indiese krieketspan in die eendagreeks gister, word bederf deur die regering se hernude inmenging in die binnewerking van die sportsoort. Die meeste internasionale sportliggame, waaronder Fifa, die IOK en die Internasionale Rugbyraad verbied rassisme en politieke inmenging in sport. Dit is ‘n reël wat al [...]

6:13 am | Posted in Krieket,Nuus,Sport,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • lj oelofse: Goeie Dag my storie is n baie lang een. ek het Nov 2011 aansoek gedoen vir skuldberading. R50.00 bet.My...
  • soon: waar kan ek kontak maak om tehelp of deel tewees van die beveg teen die stropers? enige iemand wat my kan help...
  • Gert Kruger: VERWOERD VRYHEIDSOFFENSIEF (VVO) TEL/FAKS (012) 653-176 3 Mei ’06 ————...
  • Herman: Baie, baie dankie. Ek waardeer dit. Herman
  • Johan: Aan Herman Toerien ‘n Woord van besondere gelukwense oor jou besondere gebalanseerde inskatting van die...
  • Herman: Baie dankie Herman v R. Openheid het ook elders op die Net deel vd gesprek geword, en daar word op die...