
‘n Gaatjie so groot soos ‘n sleutelgat is blykbaar groot genoeg vir die Vrystaats-gebore skerpskutter-doelskieter van die Proteas, Pietie Coetzee. Coetzee het pas tydens die Kampioenskapstoernooi in Dublin, haar wêreldrekord tot 223 doele in 225 toetse opgeskuif. Vandat Coetzee na ‘n vyf jaar “uittrede” weer nadergeroep is om die Proteas weer momentum te gee, was [...]
11:37 am | Posted in Algemeen,Ander,Sport | Lees Verder »

Verskeie fietsrybyeenkomste, beide padfiets-byeenkomste en bergfietsbyeenkomste, is aangebring op die jaar se Vrystaatkalender wat pas uitgereik is. Die ridders van die martelpyp kan hul sitvlakke solank brei vir bergfietsbyeenkoms tydens die Aladam-wildsfees op 9 April. Op dieselfde dag tree die padfietsryers in Bloemfontein aan vir ‘n byeenkoms die Vrystaatse Padfietsreeks. Op 16 April kom die [...]
11:05 am | Posted in Ander,Sport | Lees Verder »

Die spanne van Nieu Seeland, Skotland en Kanada het hul vertrek na Nieu Delhi uitgestel, terwyl Wallis nog sy opsies oophou. omdat die akkomodasie in Nieu Delhi nie aan veiligheids- of higiënestandaarde voldoen nie. Die president van die Nieu-Seelandse Olimpiese Komitee, Mike Stanley sê dit is ‘n reuse teleurstelling. Stanley sê hy het die Statebondspele [...]
1:07 pm | Posted in Ander,Nuus,Sport,Suid-Afrika,Wêreld | Lees Verder »

Lindsey Vonn van die VSA is uitgelate nadat sy eergister die goue medalje in die afdraande ski-ren vir vroue by die Olimpiese Winterspele in Whistler, Kanada, gewen het. Foto: Gero Breloer, AP
2:10 pm | Posted in Ander | Lees Verder »