Tuisblad » Reis You are browsing entries filed in “Reis”

Verkragting van Britse toeris, bosslapers, en groen longe.

naval hill

Deur Herman Toerien Ter wille van die gesondheid van stedelike inwoners word groen longe uitgelê. Dit sluit ontwikkelde parkies, soms met swaaie en skoppelmaaie vir kinders, begraafplase, koppies met wisselende vlakke van bewaringsstatus en vele meer in. Die persentasie oppervlak wat vir groen longe benodig word, hang van verskeie faktore af soos die reënval, die [...]

1:29 pm | Posted in Nuus,Reis,Suid-Afrika | Lees Verder »

Die “orgazm” eetplek en ander Ballito dinge.

Ballito

‘n Kort verslag oor ‘n heerlike wegbreek geleentheid na Ballito, aan die KZN se Noord-Kus. Dit is Dinsdag, 16 Maart 2010, die nodigste dinge is gepak en ons vertrek na Ballito vir ‘n wegbreek van 3 dae, al langs die N3 na Durban, vanwaar ons op die N2 Noord klim en 50 km noord van [...]

9:07 am | Posted in Reis | Lees Verder »

Wakkerstroom Otters

Wakkerstroom is bekend as ‘n voëlkykersparadys. Min toeriste aan hierdie klein dorpie is egter bewus daarvan dat die vleiland ook ‘n habitat is vir die Groot Otter (ook genoem die Kaapse Kloulose Otter), die tweede grootste varswater otterspesie.  Hierdie otterspesie is ‘n nagdier wat leef van paddas, vis, wurms en krappe, dié dat hulle so [...]

7:14 pm | Posted in Multimedia,Reis | Lees Verder »

Verblyfpryse vir Wêreldbeker redelik

Zomerlust Gastehuis hotel Paarl

Pryse vir verblyf tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi is nie buitensporig hoog nie. Dít volgens ‘n onafhanklike opname deur capeinfo.com, met die steun van Kaapstad Toerisme. Mediaberigte sê 31-persent van die respondente van regoor die land se pryse vir huisvesting vir die tydperk van die toernooi was in Januarie gelykstaande aan hulle pryse in die piekseisoen. In [...]

2:51 pm | Posted in Reis | Lees Verder »

Recently Commented

  • lj oelofse: Goeie Dag my storie is n baie lang een. ek het Nov 2011 aansoek gedoen vir skuldberading. R50.00 bet.My...
  • soon: waar kan ek kontak maak om tehelp of deel tewees van die beveg teen die stropers? enige iemand wat my kan help...
  • Gert Kruger: VERWOERD VRYHEIDSOFFENSIEF (VVO) TEL/FAKS (012) 653-176 3 Mei ’06 ————...
  • Herman: Baie, baie dankie. Ek waardeer dit. Herman
  • Johan: Aan Herman Toerien ‘n Woord van besondere gelukwense oor jou besondere gebalanseerde inskatting van die...
  • Herman: Baie dankie Herman v R. Openheid het ook elders op die Net deel vd gesprek geword, en daar word op die...