Tuisblad » Reis
You are browsing entries filed in “Reis”

Onlangse aankondigings oor dinosourusvondste in Golden Gate het die vraag skielik by my laat opkom: Wat van paleo-toerisme vir die sukkelende Vrystaatse ekonomie? Toe gaan stel ek ondersoek in, en stel vas elders in die wêreld is hierdie aspek met sy nismark groot geld werd. Koppel dit aan bestaande dinge soos wildsplase en argeologiese terreine, [...]
2:18 pm | Posted in Algemeen,Reis | Lees Verder »

Die eerste Christenbaba wat in die Nuwe Wêreld gebore is, is so ver vasgestel kan word Snorri Thorfinnsson. Dit is taamlik seker dat hy iewers tussen 1004 en 1013 gebore is, en 1012 word dikwels as die mees waarskynlike geboortejaar aangedui. Snorri was nie net die eerste Christenbaba wat in die destydse Vikingkolonie, Vinland gebore [...]
8:31 am | Posted in Algemeen,Geloof,Reis | Lees Verder »

Volgende jaar word die uitbreek van ‘n belangrike oorlog waarvan baie mense nie eens weet nie, se 200ste herdenking gedenk. Na die VSA in 1783 hul onafhanklikheid van Brittanje verwerf het, was alles nog nie altyd rooskleurig tussen die VSA en sy eertydse koloniale heersers nie. Verskeie faktore het daartoe gelei dat ‘n oorlog in [...]
4:39 pm | Posted in Algemeen,Reis,Wêreld | Lees Verder »

As ‘n argeoloog hom graag in kontroversie wil omhul, moet hy hom besig hou met bewerings oor besoeke uit die Weste – en selfs die Ooste – aan die Amerika’s voor Columbus voet aan wal gesit het.Die meeste argeoloë stem deesdae saam dat die Vikings Noord-Amerika sowat ‘n duisend jaar gelede, dus 500 jaar voor [...]
8:59 am | Posted in Algemeen,Reis | Lees Verder »

Nou miskien nie die skedonk nie, maar die Terrafugia Transition, ’n vlieënde motortjie. Dié ryding het in die VSA reeds toesteming gehad om die lugruim aan te durf, maar het nou ook die groen lig gekry om via moeder aarde by die bestemming uit te kom – veiligheidsgordels en lugsakke kompleet.Raak die verkeersknope te erg, [...]
12:23 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Reis,Wêreld | Lees Verder »

Verskeie inheemse boomsoorte is by die Maropeng-erfenisgebied aangeplant, word in dié instansie se jongste nuusbrief berig. Dié nuusbrief is opgedra aan Wêreldomgewingsdag wat op 5 Junie gevier word.Ongelukkig het heelwat van die bome wat sedert 2005 aangeplant is, ten spyte van intensiewe sorg soos om in die winters toegedraai te word, nie die strawwe winters [...]
7:12 am | Posted in Algemeen,Reis | Lees Verder »

Met die langnaweek op hande, gaan Koerant ook effens afskaal, en behoort weer teen volgende week in volle gang te wees. Die land se verkeersowerhede het motoriste gewaarsku dat hulle op volle sterkte diens gaan doen oor die Paasnaweek en oortreders streng gaan vervolg. Die Padverkeers-korporasie sê die owerhede sal op al die hoofroetes diens [...]
7:30 am | Posted in Nuus,Reis,Suid-Afrika | Lees Verder »

Motoriste en voetgangers is gevra om die komende langnaweek ekstra versigtig op die paaie te wees. Die KwaZulu-Natalse LUR vir Vervoer, Willies Mchunu, sê die verkeer neem toe namate kerkgangers saamtrek op verskillende plekke vir hulle jaarlikse Paasfeeste en vakansiegangers kus toe stroom. Mchunu het bestuurders gevra om gereeld te rus en seker te maak [...]
12:27 pm | Posted in Nuus,Reis,Suid-Afrika | Lees Verder »

Het iemand dalk al opgelet hoe die reënkanse oor Namibië so uitloer – uitloer op ons TV-weerkaarte? Dat die tropiese lug nou al ‘n hele ruk daar uit die noorde tong-uitsteek, en soms selfs oor die dorre Namib sterk? Nie meer so dor nie, so lyk dit as ‘n mens bietjie na Namibiese koerante se [...]
7:29 am | Posted in Nuus,Reis,Wêreld | Lees Verder »

Deur Herman Toerien Ter wille van die gesondheid van stedelike inwoners word groen longe uitgelê. Dit sluit ontwikkelde parkies, soms met swaaie en skoppelmaaie vir kinders, begraafplase, koppies met wisselende vlakke van bewaringsstatus en vele meer in. Die persentasie oppervlak wat vir groen longe benodig word, hang van verskeie faktore af soos die reënval, die [...]
1:29 pm | Posted in Nuus,Reis,Suid-Afrika | Lees Verder »