Tuisblad » Wêreld You are browsing entries filed in “Wêreld”

Studie oor Neandertal en Homo sapiens se verwantskap werp baie lig

Neandertal

Navorsing deur die Max Plnck-Instutuut in Duitsland het reeds aangetoon dat die mens van Eurasië tussen 1 en vier persent Neandertal-gene dra – meer as byvoorbeeld die mens in Afrika. Meer omvattende genoom-studies deur prof. John Hawks van Wisconson-Madison, werp veel meer lig. Dit blyk dat die mens en die Neandertal tussen 270 000 en [...]

12:30 pm | Posted in Algemeen,Wêreld | Lees Verder »

Natuurrampe in 2011 kos aarde meer as tevore

Donderweer

Natuurrampe verlede jaar het die wêreld twee derdes meer skade veroorsaak as die vorige rekord in 2005, toe die orkaan Katrina haar woede oor die VSA losgelaat het. Verlede jaar se skade van ten minste $380 miljard (R2 871 miljard) is veral deur die aardbewing en tsunami in Japan en die aardbewing by Christchurch in [...]

8:19 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Herontdekking van vergete tegnologie

Griekse vuur

Argeoloë en paleontoloë kan groot sukses behaal met die rekonstruksie van die verre verlede, maar as ‘n geheim bedoel is om bewaar te bly, is dit bedoel om bewaar te bly. In die jongste uitgawe van 109.com skryf Alasdair Wilkins oor twee antieke tegnologiese uitvindsels wat verlore geraak het – skynbaar vir altyd, naamlik die [...]

8:19 am | Posted in Algemeen,Burgerlike Berigte,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Springmielies duisende jare gelede gemaak

mielie

Antieke mense in Peru het al amper 7 000 jaar gelede verskeie vorme van mielies geëet, waaronder springmielies. So meen navorsers van die Smithsonian-museum, wie se artikel hieroor pas in die Proceedings of the National Academy of Sciences verskyn het. Dit is sowat ‘n duisend jaar vroeër as wat voorheen gemeen is. Mielies is sowat [...]

6:52 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Aardbewings om Antarktika

aardbewings 19 Jan 2012

Die aardbewing van M 6,1 wat pas die Suid-Eiland van Nieu-Seeland getref het plaas bietjie fokus op aardbewings in die suidelike halfrond, en veral in die omgewing van Antarktika. Benewens die feit dat aardverwarming Antarktika stadigaan van sy dik yskombers stroop, wat minstens tot een baie groot aardbewing van M 8,1 in 1998 by die [...]

11:14 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

As Uncle Sam nies kry SA verkoue

Uncle Sam stry

Ekonome en politieke wetenskaplikes sê al dekades lank dat as die VSA nies, die res van die wêreld ‘n verkoue kry. Met die opkoms van China as moondheid, geld dié uitdrukking wel in ‘n gewysigde vorm – ‘n deel van die wêreld word minder geraak, en ‘n ander deel soos Europa kry griep of selfs [...]

2:04 pm | Posted in Algemeen,Wêreld | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Krisis in die Straat van Hormoez en die impak van die afstof van geopolitiek op Suid-Afrika

Konflik joernaliste

Indien Iran se dreigemente realiseer om die Straat van Hormoez effektief genoeg te sluit sodat ‘n derde van die wêreld se olievoorrade geraak word, sal Suid-Afrika se strategiese belangrikheid weer onder die loep kom. Die gebeure en soortgelykes lei daartoe dat daar nie te veel stof op die werke van die vaders van geopolitiek vergaar [...]

8:14 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Doodsklok vir Assad-bewind?

Bashir

Volgens die Israelse minister van Verdediging, Ehud Barak, het die bewind van Bashar al-Assad in Sirië nog net enkele weke oor. Daar is ‘n paar redes hoekom Barak se opmerking na waarde geskat moet word. Die eerste is dat Israel aan Sirië grens, en dat Sirië tradisioneel een van die speerpunte van aggressie teen Israel [...]

7:34 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika,Wêreld | Lees Verder »

Bou die aardkors op vir groot aardbewing?

aardbewings 1 Jan 2012

Lesers van Die Burger sou gesien het dat die Ceres-omgewing die afgelope week deur ‘n aardtrilling geskud is. Die koerant haal die SA Raad vir Geowetenskappe aan dat dié aardtrilling 2,2 op die Richterskaal gemeet is. Volgens die USGC se kaart vir aardbewings wêreldwyd was daar die afgelope week “net” 189 beduidende aardbewings. Die eerste [...]

10:51 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Fokus op 2012 se silwer randjie

Obama hang

In die Nederlandse stad Alkmaar het ‘n groep mense ‘n vindingryke plan beraam om in die nuwe jaar groot geld te maak. Hulle het ‘n besonder swaar muntpers vasgelê pas dit klaar gerestoureer is… Die polisie krap kop oor hoe die diewe dié loodsware pers verwyder gekry het. Dwars oor die wêreld is regerings besig [...]

7:54 am | Posted in Algemeen,Nuus,Sake,Wêreld | Lees Verder »

Recently Commented

  • lj oelofse: Goeie Dag my storie is n baie lang een. ek het Nov 2011 aansoek gedoen vir skuldberading. R50.00 bet.My...
  • soon: waar kan ek kontak maak om tehelp of deel tewees van die beveg teen die stropers? enige iemand wat my kan help...
  • Gert Kruger: VERWOERD VRYHEIDSOFFENSIEF (VVO) TEL/FAKS (012) 653-176 3 Mei ’06 ————...
  • Herman: Baie, baie dankie. Ek waardeer dit. Herman
  • Johan: Aan Herman Toerien ‘n Woord van besondere gelukwense oor jou besondere gebalanseerde inskatting van die...
  • Herman: Baie dankie Herman v R. Openheid het ook elders op die Net deel vd gesprek geword, en daar word op die...