Tuisblad » Wêreld
You are browsing entries filed in “Wêreld”

Antieke mense in Peru het al amper 7 000 jaar gelede verskeie vorme van mielies geëet, waaronder springmielies. So meen navorsers van die Smithsonian-museum, wie se artikel hieroor pas in die Proceedings of the National Academy of Sciences verskyn het. Dit is sowat ‘n duisend jaar vroeër as wat voorheen gemeen is. Mielies is sowat [...]
6:52 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Die aardbewing van M 6,1 wat pas die Suid-Eiland van Nieu-Seeland getref het plaas bietjie fokus op aardbewings in die suidelike halfrond, en veral in die omgewing van Antarktika. Benewens die feit dat aardverwarming Antarktika stadigaan van sy dik yskombers stroop, wat minstens tot een baie groot aardbewing van M 8,1 in 1998 by die [...]
11:14 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Ekonome en politieke wetenskaplikes sê al dekades lank dat as die VSA nies, die res van die wêreld ‘n verkoue kry. Met die opkoms van China as moondheid, geld dié uitdrukking wel in ‘n gewysigde vorm – ‘n deel van die wêreld word minder geraak, en ‘n ander deel soos Europa kry griep of selfs [...]
2:04 pm | Posted in Algemeen,Wêreld | Lees Verder »

Indien Iran se dreigemente realiseer om die Straat van Hormoez effektief genoeg te sluit sodat ‘n derde van die wêreld se olievoorrade geraak word, sal Suid-Afrika se strategiese belangrikheid weer onder die loep kom. Die gebeure en soortgelykes lei daartoe dat daar nie te veel stof op die werke van die vaders van geopolitiek vergaar [...]
8:14 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Volgens die Israelse minister van Verdediging, Ehud Barak, het die bewind van Bashar al-Assad in Sirië nog net enkele weke oor. Daar is ‘n paar redes hoekom Barak se opmerking na waarde geskat moet word. Die eerste is dat Israel aan Sirië grens, en dat Sirië tradisioneel een van die speerpunte van aggressie teen Israel [...]
7:34 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika,Wêreld | Lees Verder »

Lesers van Die Burger sou gesien het dat die Ceres-omgewing die afgelope week deur ‘n aardtrilling geskud is. Die koerant haal die SA Raad vir Geowetenskappe aan dat dié aardtrilling 2,2 op die Richterskaal gemeet is. Volgens die USGC se kaart vir aardbewings wêreldwyd was daar die afgelope week “net” 189 beduidende aardbewings. Die eerste [...]
10:51 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

In die Nederlandse stad Alkmaar het ‘n groep mense ‘n vindingryke plan beraam om in die nuwe jaar groot geld te maak. Hulle het ‘n besonder swaar muntpers vasgelê pas dit klaar gerestoureer is… Die polisie krap kop oor hoe die diewe dié loodsware pers verwyder gekry het. Dwars oor die wêreld is regerings besig [...]
7:54 am | Posted in Algemeen,Nuus,Sake,Wêreld | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Media en mediaterapie: Politieke korrektheid as belediging vir joernaliste wat lewe en vryheid verloor het Ten spyte van die uitbundigheid waarmee miljoene mense jaarliks die nuwe jaar vier, is daar tog onderliggend die wete dat miljoene mense honger is, onderdruk word en pessimisties oor die toekoms is. Die Russiese president, Wladimir Poetin wat pas [...]
7:39 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Volgende jaar word die uitbreek van ‘n belangrike oorlog waarvan baie mense nie eens weet nie, se 200ste herdenking gedenk. Na die VSA in 1783 hul onafhanklikheid van Brittanje verwerf het, was alles nog nie altyd rooskleurig tussen die VSA en sy eertydse koloniale heersers nie. Verskeie faktore het daartoe gelei dat ‘n oorlog in [...]
4:39 pm | Posted in Algemeen,Reis,Wêreld | Lees Verder »

Turkye het pas alle bande met Frankryk verbreek en onder meer aangedui dat dit ernstige gevolge vir die toekoms van Navo, waarvan Turkye ‘n lidland is, inhou. Frankryk het die “sonde” begaan deurdat die parlement ‘n wet aanvaar het wat die ontkenning van volksmoord, spesifiek dié op die Armeniërs, strafbaar maak. ‘n Klip in die [...]
7:56 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »