Tuisblad » Suid-Afrika You are browsing entries filed in “Suid-Afrika”

Kommer oor Zuma neem toe

cdp

“Dit word al hoe duideliker waarom ‘n groot aantal kommentators in hul Vryheidsdagontledings byna alle blaam vir dit wat in die land verkeerd loop, op die skouers van pres. Jacob Zuma pak,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP). “Ons is oortuig daarvan dat die probleme meer kompleks is as dit, maar [...]

10:46 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Gesprek met Kongolese President oor SA boere

Vryheidsfront RGB_groter

“Binne ’n baie kort tydjie het die Suid-Afrikaanse boere in die Republiek van die Kongo reeds indruk op die president van die Kongo en die minister van Landbou gemaak,” sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye. Dr. Mulder het tydens sy besoek verlede week aan die [...]

10:43 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Vryheidsdag: Wie het die vryheid gesteel?

Zuma

Henry Jeffreys, oud-redakteur van Die Burger en die New Age, sluit sy rubriek oor Vryheidsdag af met die vraag: “Dit is wat ons ongelukkig op Vryheidsdag van hom (pres. Jacob Zuma) en ander gaan hoor – ’n retoriese ophemeling van die demokrasie en hoe die bewese planne om dit stelselmatig af te takel, dit eintlik [...]

5:47 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Einde van die politiek van die middelvinger?

Wilders

“Dit is die einde van die politiek van die middelvinger,” en dadelik word gedink aan die politieke styl van Julius Malema wat pas, minstens voorlopig, in die politieke woestyn beland het. Maar so toepaslik soos die aanhaling op Suid-Afrika is, kom dit uit Nederland, en aan die woord is die historikus en stigter van Het [...]

9:09 am | Posted in Algemeen,Suid-Afrika,Wêreld | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Vryheidsdag: Wie het die vryheid gesteel?

Konflik joernaliste

Henry Jeffreys, oud-redakteur van Die Burger en die New Age, sluit sy rubriek oor Vryheidsdag af met die vraag: “Dit is wat ons ongelukkig op Vryheidsdag van hom (pres. Jacob Zuma) en ander gaan hoor – ’n retoriese ophemeling van die demokrasie en hoe die bewese planne om dit stelselmatig af te takel, dit eintlik [...]

9:05 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

FW-stigting oor Vryheidsdag

fw_logo_afr

Die 18de herdenking van ons eerste demokratiese algemene verkiesing op 27 April 1994 behoort ‘n geleentheid vir viering te wees. Hierdie jaar egter is die meer gepaste reaksie selfondersoek. Op geen tydstip sedert 1994 was daar meer rede tot kommer oor die toekoms van ons grondwetlike demokrasie as juis nou nie. Op 5 Maart het [...]

7:33 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Mediaverklaring deur die NH Kerk

NH Kerk

In reaksie op die bewering deur Emeritus ds. Freek vd Merwe dat die artikel oor die NH Kerk eenogig is, plaas ek ‘n mediaverklaring van die NH Kerk wat pas gepubliseer is en meer perspektief verskaf. Die Hervormde Kerkvereniging (HKV) is gedurende Mei 2011 gestig, en volgens hulle konstitusie word agt persone as die eerste [...]

1:49 pm | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

AB oor Vryheidsdag

Pieter-Vorster-90x65

– Stemme van redelikheid moet nou gehoor word Verklaring deur Pieter Vorster, voorsitter van die Afrikanerbond, Met die viering van Vryheidsdag op 27 April 2011 het ek in ʼn ope brief aan die ANC gevra dat ons dit ʼn jaar van nasionale dialoog moet maak om mekaar te vind rondom grondwetlike waardes. Ons versoek vir [...]

11:43 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

CDP oor Vryheidsdag

cdp

“As die voormalige redakteur van die New Age en Die Burger, Henry Jeffreys, die vraag vra of daar enige sotte is wat Vryheidsdag gaan vir, moet ‘n mens besin oor of vryheid nie diep min die moeilikheid is nie,” aldus Richard Botha van die Christen-Demokratiese Party b(CDP). “Die Open Society-stigting het onlangs bevind dat Suid-Afrika [...]

9:33 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Polisie ontwapening is as gevolg van laksheid

Vryheidsfront RGB_groter

“Die ontwapening van 27 000 polisielede omdat die lede nie die nodige bevoegdheidsertifikate vir vuurwapens het nie, is as gevolg van laksheid van die polisiebestuur. Die nuwe vuurwapenwet het reeds in 2004 in werking getree en vereis dat polisielede ook bevoegdheidsertifikate moet hê. Die argelose, roekelose en nalatige wyse waarop vuurwapens in die Polisie hanteer [...]

2:44 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • lj oelofse: Goeie Dag my storie is n baie lang een. ek het Nov 2011 aansoek gedoen vir skuldberading. R50.00 bet.My...
  • soon: waar kan ek kontak maak om tehelp of deel tewees van die beveg teen die stropers? enige iemand wat my kan help...
  • Gert Kruger: VERWOERD VRYHEIDSOFFENSIEF (VVO) TEL/FAKS (012) 653-176 3 Mei ’06 ————...
  • Herman: Baie, baie dankie. Ek waardeer dit. Herman
  • Johan: Aan Herman Toerien ‘n Woord van besondere gelukwense oor jou besondere gebalanseerde inskatting van die...
  • Herman: Baie dankie Herman v R. Openheid het ook elders op die Net deel vd gesprek geword, en daar word op die...