Tuisblad » Regsnuus You are browsing entries filed in “Regsnuus”

Agri SA verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak oor sonering, maar het steeds kommer oor mynbou se impak op voedselproduksie

Agri SA

Agri SA verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak dat mynregte onderhewig is aan ordonansies wat gebruiksbeplanning rig omdat dit plaaslike owerhede die geleentheid sal bied om ander oorwegings as slegs die van mynbou in ag te neem alvorens toestemming vir mynbou-ontwikkeling verleen word. Waar grond nie vir mynbou gesoneer is nie, sal voortaan nie met [...]

2:28 pm | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

DIE FW DE KLERK STIGTING REAGEER OP ONLANGSE AANMERKINGS VAN MINISTER BLADE NZIMANDE OOR DIE REG VAN DIE MEERDERHEID OM TE REGEER

fw_logo_afr

Die FW de Klerk Stigting het met belangstelling die nuutste menings van Blade Nzimande gelees oor die beginsel dat “die Mense Sal Regeer: Die eerste en vernaamste grondslag van ons demokrasie.” Mnr Nzimande is baie krities oor die media, opposisiepartye, die howe en nie-regeringsorganisasies “soos die FW de Klerk Stigting” wat volgens hom poog om [...]

8:10 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Politici en die media

Zuma

Nuuskommentaar: Politici en die media In Suid-Afrika is die media na Lethulihuis opgekommandeer vir ‘n belangrike aankondiging wat geblyk het ‘n narrepoging te wees om die media met lang ore toe rus – in Nederland noem die hoofredakteur van Trouw in ‘n spesiale kommentaar ‘n minister ‘n leuenaar. Daar is ‘n reuse verskil tussen Suid-Afrika [...]

7:33 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Afriforumnuus

afriforum

AfriForum het vandag ʼn vyfpuntplan vir die publiek se deelname aan sy veldtog teen die eensydige voorvertelling van die geskiedenis bekendgestel. Die vyfpuntplan is grootliks daarop gerig om die veldtog op sosialemedia-netwerke te dryf. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het beklemtoon dat die veldtog doelbewus opgestel is om deur middel van sosiale media [...]

7:08 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Grondwet onder druk

fw_logo_afr

Van velerlei kante kom daar nou druk op die grondwet, en selfs die beginsel van ‘n grondwetlike demokrasie. In die een hoek spreek pres. Jacob Zuma hom al hoe meer oor die grondwet en die grondwetlike hof uit, en laai so meer en meer vurige kole op sy kop. Zuma se standpunt kan min of [...]

9:37 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Internasionale Moedertaaldag: Regering kom nie grondwetlike plig na nie

Vryheidsfront RGB_groter

“Dit is baie ironies dat juis op Internasionale Moedertaaldag, daar ‘n ernstige debat in Suid-Afrika gevoer word oor die wyse waarop die regering tale se status ondermyn en moedertaalonderrig afskeep,” het mnr. Wouter Wessels, VF Plus-jeugleier gesê. “Die nuwe Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale is ‘n daadwerklike voorbeeld van hoe die regering die Grondwet met betrekking [...]

9:27 am | Posted in Algemeen,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Afriforum waarsku oor matriekuitslae

afriforum

AfriForum Jeug se prokureurs het vandag ’n aanmaningsbrief aan die departement van basiese onderwys gestuur waarin hulle eis dat die departement alle uitstaande matrieksertifikate binne twee weke beskikbaar moet stel. Sommige leerlinge wag al jare om hul matrieksertifikate te ontvang. “Die aanmaningsbrief wys die departement daarop dat hulle leerlinge regstreeks van hulle grondwetlike reg tot [...]

12:55 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Afriforum help Koisan

afriforum

AfriForum Jeug gaan op 21 Februarie saam met ʼn afvaardiging van die Khoisan-gemeenskap voor die departement van grondhervorming en landelike ontwikkeling byeen kom om duidelike eise oor die aansprake wat op dié gemeenskap se geskiedenis en voorregte gemaak word, aan die regering te stel. Die Khoisan-gemeenskap beplan om veral eise ten opsigte van grondbesit in [...]

11:37 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Agri SA in die Konstitusionele hof oor mynbou se invloed op die reg tot voedsel

Agri SA

“Agri SA is van mening dat die Minerale- en Petroleumhulpbronne Ontwikkelingswet nie genoegsaam ag slaan op die effek van mynbou op voedselproduksie en voedselsekerheid wanneer die toestaan van mynlisensies oorweeg word nie. Daarom het dié organisasie toegetree as ‘n vriend van die hof met ‘n geding in die Konstitusionele Hof tussen die ministers van Minerale [...]

2:19 pm | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Transnet-pensioenarisse: Vordering in siviele- en kriminele hofsake teen Transnet

Vryheidsfront RGB_groter

Die VF Plus kan bekend maak dat stelselmatige vordering gemaak word in beide die siviele- en kriminele sake teen Transnet. “Wat die siviel-regtelike aansoek betref, het die VF Plus Dinsdag, 14 Februarie 2012, die aanmaningsbrief aan Transnet uitgereik. Ingevolge die Wet op die Instelling van Regsprosedures teen Sekere Organe van die Staat, 40 van 2002, [...]

12:52 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • lj oelofse: Goeie Dag my storie is n baie lang een. ek het Nov 2011 aansoek gedoen vir skuldberading. R50.00 bet.My...
  • soon: waar kan ek kontak maak om tehelp of deel tewees van die beveg teen die stropers? enige iemand wat my kan help...
  • Gert Kruger: VERWOERD VRYHEIDSOFFENSIEF (VVO) TEL/FAKS (012) 653-176 3 Mei ’06 ————...
  • Herman: Baie, baie dankie. Ek waardeer dit. Herman
  • Johan: Aan Herman Toerien ‘n Woord van besondere gelukwense oor jou besondere gebalanseerde inskatting van die...
  • Herman: Baie dankie Herman v R. Openheid het ook elders op die Net deel vd gesprek geword, en daar word op die...