Tuisblad » Regsnuus
You are browsing entries filed in “Regsnuus”

Die Christen-Demokratiese Party (CDP) het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om van Woensdag af betrokke te wees wanneer 15 jaar van aborsies op aanvraag in Suid-Afrika herdenk word. “Konserwatief bereken is meer as ‘n miljoen babas geaborteer sedert dit in Suid-Afrika gewettig is, al is meeste Christlike kerke teen dié praktyk gekant en terwyl peilings [...]
11:34 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Min sake stel waarskynlik Suid-Afrika se oënskynlike politieke skisofrenie so aan die kaak soos aborsies op aanvraag. Woensdag is dit presies 15 jaar sedert Suid-Afrika een van die lande van die wêreld geword het waar aborsies op aanvraag gewettig is. Sedertdien is die wetgewing ook aangepas om Suid-Afrika een van die lande met die “liberaalste” [...]
10:14 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Studente gaan saam met ʼn afvaardiging van AfriForum Jeug hulself op Maandag, 30 Januarie 2012 swart verf voor die departement van hoër onderwys en so protes aanteken teen die rasseteikens wat dié departement vir die Universiteit van Pretoria (UP) se Fakulteit Veeartsenykunde stel. AfriForum Jeug verteenwoordig tans sowat 30 leerlinge wat gesamentlik 190 onderskeidings in [...]
11:26 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Die Universiteit van Pretoria (UP) het studenteleiers die afgelope week in oproer gehad toe ’n tydelike studenteraad aangewys is, terwyl die verkiesingsuitslae van verlede jaar se studenteparlementsverkiesing steeds teruggehou word, het AfriForum jeug vandag gesê. “Die studenteraad is in die geheim aangewys sonder dat studente insae daarin gehad het. Daarbenewens het UP talle Sasco-lede in [...]
10:11 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Die Vryheidsfront Plus het vandag ‘n klag by die Verbruikerskommissie teen SANRAL gelê omdat die agentskap voortgaan om die verkoop van die e-skyfie te adverteer ten spyte daarvan dat die tariewe nog nie ten volle beskikbaar is nie. Volgens adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementêre woordvoerder oor vervoer, is dit ‘n verbreking van artikel 23(3) van [...]
8:09 am | Posted in Algemeen,Motornuus,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

AfriForum gaan regshulp verleen aan die slagoffers van ʼn Zimbabwe-styl-grondbesetting wat tans by Wallmansthal, noord van Pretoria, plaasvind. Die burgerregtegroep is deur sy plaaslike tak en die Wallmansthal Communal Property Association, wat die regmatige aanspraakmakers is op duisende hektaar grond wat tans aan die staat behoort, om hulp genader. Die grootskaalse besetting van grond en [...]
8:05 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Wanneer een van die liggame wat ingevolge die grondwet ingestel is om oor die grondwet te waak, struikel dan struikel die grondwet self. Dit dui immers ook daarop dat die grondwet self ‘n leemte bevat wat die voorkoming en hantering van so ‘n krisis doeltreffend moes hanteer. In hoofstuk nege van die grondwet word die [...]
6:47 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

AfriForum het vandag ses petisierolle wat ʼn totale lengte van meer as ʼn kilometer beslaan op die staatspresident se grasperk voor die Uniegebou uitrol. Die petisierolle, wat gesamentlik meer as 50 kg weeg, bestaan uit die name van meer as 10 000 landsburgers wat beswaar teen die voorgestelde Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting op [...]
12:22 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Afrikaansmediumskole in Fochville word van vanjaar af deur die Gautengse onderwysowerhede gedwing om op eie koste ook leerlinge in te neem wat in Engels onderrig wil word, ‘n voorloper, volgens Afriforum, wat lei tot die uiteindelike onderrig slegs in Engels. Sedert die middel tagtigerjare is wyd in die media en in akademiese kringe menings gelig [...]
7:34 am | Posted in Algemeen,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Die vraag is nie of daar ‘n aanslag teen Afrikaans is nie, die vraag is hoe groot daardie aanslag is. En die aanslag kom ook nie net vanuit ANC-geledere nie. Derdekolonners is ook lustig aan die sloop van hul moedertaal. Taalregte, wat insluit dat Suid-Afrika elf amptelike tale het, word verskeie kere in die grondwet [...]
7:29 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »