Tuisblad » Nuus
You are browsing entries filed in “Nuus”

‘n Groot debat word gevoer oor hoe groot die mens se rol is om klimaatverandering teweeg te bring. Oor of die klimaat aan die verander is, ongeag die redes, is die debat nie so groot nie, en word nou meer gefokus op studies oor hoé klimaatverandering die omgewing verander, en hoe dit die mens en [...]
6:11 pm | Posted in Algemeen,Suid-Afrika | Lees Verder »

“Dit word al hoe duideliker waarom ‘n groot aantal kommentators in hul Vryheidsdagontledings byna alle blaam vir dit wat in die land verkeerd loop, op die skouers van pres. Jacob Zuma pak,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP). “Ons is oortuig daarvan dat die probleme meer kompleks is as dit, maar [...]
10:46 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

“Binne ’n baie kort tydjie het die Suid-Afrikaanse boere in die Republiek van die Kongo reeds indruk op die president van die Kongo en die minister van Landbou gemaak,” sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye. Dr. Mulder het tydens sy besoek verlede week aan die [...]
10:43 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

‘n Belangrike rede dat Protestantisme se posisie in Europa min of meer verskans is, was die toetrede in 1630 van koning Gustavus II Adolphus (Gustav II Adolf) van Swede aan die kant van die Lutherane in die teenswoordige Duitsland. In daardie stadium het die oorlog sleg vir die Protestante verloop. Gustav self is aan die [...]
7:07 pm | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Henry Jeffreys, oud-redakteur van Die Burger en die New Age, sluit sy rubriek oor Vryheidsdag af met die vraag: “Dit is wat ons ongelukkig op Vryheidsdag van hom (pres. Jacob Zuma) en ander gaan hoor – ’n retoriese ophemeling van die demokrasie en hoe die bewese planne om dit stelselmatig af te takel, dit eintlik [...]
5:47 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

“Dit is die einde van die politiek van die middelvinger,” en dadelik word gedink aan die politieke styl van Julius Malema wat pas, minstens voorlopig, in die politieke woestyn beland het. Maar so toepaslik soos die aanhaling op Suid-Afrika is, kom dit uit Nederland, en aan die woord is die historikus en stigter van Het [...]
9:09 am | Posted in Algemeen,Suid-Afrika,Wêreld | Lees Verder »

Henry Jeffreys, oud-redakteur van Die Burger en die New Age, sluit sy rubriek oor Vryheidsdag af met die vraag: “Dit is wat ons ongelukkig op Vryheidsdag van hom (pres. Jacob Zuma) en ander gaan hoor – ’n retoriese ophemeling van die demokrasie en hoe die bewese planne om dit stelselmatig af te takel, dit eintlik [...]
9:05 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Die 18de herdenking van ons eerste demokratiese algemene verkiesing op 27 April 1994 behoort ‘n geleentheid vir viering te wees. Hierdie jaar egter is die meer gepaste reaksie selfondersoek. Op geen tydstip sedert 1994 was daar meer rede tot kommer oor die toekoms van ons grondwetlike demokrasie as juis nou nie. Op 5 Maart het [...]
7:33 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

In reaksie op die bewering deur Emeritus ds. Freek vd Merwe dat die artikel oor die NH Kerk eenogig is, plaas ek ‘n mediaverklaring van die NH Kerk wat pas gepubliseer is en meer perspektief verskaf. Die Hervormde Kerkvereniging (HKV) is gedurende Mei 2011 gestig, en volgens hulle konstitusie word agt persone as die eerste [...]
1:49 pm | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

– Stemme van redelikheid moet nou gehoor word Verklaring deur Pieter Vorster, voorsitter van die Afrikanerbond, Met die viering van Vryheidsdag op 27 April 2011 het ek in ʼn ope brief aan die ANC gevra dat ons dit ʼn jaar van nasionale dialoog moet maak om mekaar te vind rondom grondwetlike waardes. Ons versoek vir [...]
11:43 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »