Tuisblad » Landbou
You are browsing entries filed in “Landbou”

Agri Gauteng was die gasheer vir ‘n werksessie van die provinsiale veediefstaleenheid van die SA Polisiediens (SAPD) in Gauteng, wat oor die tydperk 24 – 25 Januarie 2012 by Agri SA se kantoor in Centurion gehou is. Lt Kol Scott, die koördineerder van Veediestaleenhede in Gauteng, het ‘n leidende rol in die werksessie gespeel wat [...]
9:43 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nadat dit duidelik geword het dat daar hierdie jaar reeds ’n toename in plaasmoorde blyk te wees in vergelyking met verlede jaar, het TLU SA sy aksie teen plaasmoorde aangekondig. Sedert die begin van Januarie vanjaar is ses landbou produsente reeds op hulle plase vermoor in vergelyking met die een moord verlede jaar Januarie. Mnr. [...]
9:38 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Antieke mense in Peru het al amper 7 000 jaar gelede verskeie vorme van mielies geëet, waaronder springmielies. So meen navorsers van die Smithsonian-museum, wie se artikel hieroor pas in die Proceedings of the National Academy of Sciences verskyn het. Dit is sowat ‘n duisend jaar vroeër as wat voorheen gemeen is. Mielies is sowat [...]
6:52 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Vanoggend lui twee opskrifte in Volksblad: “Vloedwater laat spoor van verwoesting” en “Droogte knel N-Kaap boere.” Boonop teister hittegolwe die Wes- en Suid-Kaap, en veldbrande stel reuse eise aan mens en dier. Dit werp ‘n treurige blik op ‘n stuk onbekookte wetgewing wat darem intussen koue voete gekry het – om die SA Weerdiens in [...]
11:10 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika,Weer | Lees Verder »

TLU SA het uit verskeie bronne kennis geneem dat ESKOM tans probleme ervaar om genoeg elektrisiteit te kan voorsien en dat daar weer ‘n moontlikheid bestaan van kragonderbrekings en beurtkrag, asook ‘n verdere verhoging in elektrisiteitspryse. In ‘n brief aan die Hoof Uitvoerende beampte van Eskom, sê TLU SA se President, mnr. Louis Meintjes, dat [...]
10:00 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

“Beurtkrag kan landbou- en voedselproduksie knou en in sommige gevalle selfs vernietig. Daarom is dit belangrik dat almal, ook landbouers, gehoor gee aan Eskom se beroep op kragverbruikers om besparingspraktyke toe te pas ten einde ‘n beurtkragbedeling te vermy. Die daaglikse krisisperiode wanneer elektrisiteitsaanvraag skerp toeneem is tussen17:00 tot 21:00. Dit is veral in hierdie [...]
7:08 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

‘n Mosie deur verskeie partye in die Nederlandse Tweede Kamer (Parlement) is gister met ‘n klein meerderheid verwerp, terwyl die Minister van Buitelandse Sake baie positief was oor die mosie. Die mosie het veral gefokus op die plaasmoorde in Suid-Afrika en die diskriminasie wat teen die boere van die land plaasvind. Verskeie partye, waaronder die [...]
1:32 pm | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Die burgerregte-organisasie AfriForum het in sy spreekbeurt by die Verenigde Nasies (VN) Menseregteraad se konferensie oor minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland, ʼn beroep op die internasionale gemeenskap gedoen om die krisisafmetings wat plaasmoorde in Suid-Afrika aanneem, ten sterkste te veroordeel. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het tydens die geleentheid eksemplare van die Engelse weergawe van [...]
10:17 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

‘n E-pos wat die rondte doen waarin mense gewaarsku word om vir die volgende drie weke ie piesangs te eet nie, is ‘n e-pos-“grap.” ‘n E-pos om uit te wys dat die waarskuwing fiksie is, is al op 25 November uitgestuur. Die KwaZulu-Natalse Landbouvereniging, Kwanalu, het twee dae tevore ‘n verklaring uitgereik om die e-pos [...]
8:49 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Die aankondiging van die WWF dat ‘n rekordaantal van 341 renosters vanjaar reeds in Suid-Afrika gestroop is, kom terwyl die oë van die wêreld in die aanloop tot COP 17 op Suid-Afrika gevestig is. Twee maande van die jaar is nog oor en reeds is meer as die 333 wat verlede jaar afgemaai is, vanjaar [...]
9:47 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »