Tuisblad » Multimedia You are browsing entries filed in “Multimedia”

Ja, sy’s gay, erken Zoid se vriendin van 10 jaar

Karen Zoid

Marelize Barnard – DIE BEELD Oudtshoorn. – Gerugte oor die rocksangeres Karen Zoid se beweerde lesbiese verhouding met die Kaapstadse tydskrifredakteur Carien Loubser is tydens die KKNK op die spits gedryf toe Loubser erken het sy is gay. Zoid wou nie kommentaar lewer nie, maar het by monde van Loubser laat weet sy verkies om [...]

3:14 am | Posted in Multimedia,Vermaak | Lees Verder »

Video, Malema jaag ‘n Britse Joernalis uit mediakonferensie

Julius Malema het vanoggend tydens ’n mediakonferensie oor sy onlangse besoek aan Zimbabwe, in Luthuli-Huis, Johannesburg, ’n Britse joernalis ’n “blerrie agent” en “bastard” genoem en hom by die mediakonferensie uitgejaag. Dit het gevolg nadat die joernalis ’n vraag aan Malema wou vra. Die wit manlike joernalis het Malema uitgevra oor sy eie weelde lewe [...]

10:31 am | Posted in Multimedia,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Video van rasseherrie by Terreblanche moordverhoor

Video goedgunstelik verskaf deur The Daily Maverick Rasseherrie by Terblanche moordverhoor in Ventersdorp

10:52 am | Posted in Multimedia | Lees Verder »

Rassespanning by ET se moordverhoor – Video

Te midde van gonsende mediaberigte, hier ter plaatse, sowel as internasionaal, het die twee verdagtes van 15 en 21 jaar oud vandag in die hof op Ventersdorp verskyn op aanklagte van moord op Mnr. Eugene Terre’Blanche. Verskeie mense het vandag buite die hof in Ventersdorp saamgedrom vir die moordsaak van die voormalige AWB-leier Eugene Terre’Blanche. [...]

9:29 am | Posted in Multimedia,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Wakkerstroom Otters

Wakkerstroom is bekend as ‘n voëlkykersparadys. Min toeriste aan hierdie klein dorpie is egter bewus daarvan dat die vleiland ook ‘n habitat is vir die Groot Otter (ook genoem die Kaapse Kloulose Otter), die tweede grootste varswater otterspesie.  Hierdie otterspesie is ‘n nagdier wat leef van paddas, vis, wurms en krappe, dié dat hulle so [...]

7:14 pm | Posted in Multimedia,Reis | Lees Verder »

Nádine – This Time I Know It’s For Real

Nádine – This Time I Know It’s For Real

4:46 am | Posted in Multimedia,Vermaak | Lees Verder »

Tiger Woods vra om Verskoning!

Tiger Woods vra om Verskoning!

4:47 pm | Posted in Multimedia | Lees Verder »

Recently Commented

  • lj oelofse: Goeie Dag my storie is n baie lang een. ek het Nov 2011 aansoek gedoen vir skuldberading. R50.00 bet.My...
  • soon: waar kan ek kontak maak om tehelp of deel tewees van die beveg teen die stropers? enige iemand wat my kan help...
  • Gert Kruger: VERWOERD VRYHEIDSOFFENSIEF (VVO) TEL/FAKS (012) 653-176 3 Mei ’06 ————...
  • Herman: Baie, baie dankie. Ek waardeer dit. Herman
  • Johan: Aan Herman Toerien ‘n Woord van besondere gelukwense oor jou besondere gebalanseerde inskatting van die...
  • Herman: Baie dankie Herman v R. Openheid het ook elders op die Net deel vd gesprek geword, en daar word op die...