Tuisblad » Motornuus You are browsing entries filed in “Motornuus”

Baie sterf in taxi-ongelukke

Vryheidsfront RGB_groter

Die minister van vervoer, mnr. S’bu Ndebele, het in die parlement bevestig dat die afgelope drie finansiële jare vanaf 2008 daar 5315 mense gesterf het net in taxi-ongelukke. In dieselfde tydperk het 1020 mense in busongelukke, 14 163 voetgangers en in totaal 41 431 mense in noodlottige ongelukke gesterf. Hy het geantwoord op ’n vraag [...]

1:04 pm | Posted in Algemeen,Motornuus,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Gauteng e-tol: VF Plus lê klagte by Verbruikerskommissie oor tariewe

Vryheidsfront RGB_groter

Die Vryheidsfront Plus het vandag ‘n klag by die Verbruikerskommissie teen SANRAL gelê omdat die agentskap voortgaan om die verkoop van die e-skyfie te adverteer ten spyte daarvan dat die tariewe nog nie ten volle beskikbaar is nie. Volgens adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementêre woordvoerder oor vervoer, is dit ‘n verbreking van artikel 23(3) van [...]

8:09 am | Posted in Algemeen,Motornuus,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

2012 Mercedes-Benz SLK

Mercedes-Benz_SLK_101

Mercedes se SLK het sedert sy bekendstelling in 1997 reeds meer as 500,000 eenhede wereldwyd verkoop. Dit ten spyte daarvan dat die SLK altyd probeer het om sy groter, duurder en meer begeerlike boeties na te aap wat voorkoms betref. Met die aanvanklike steelfoto’s bykans 15 jaar gelede, was dit duidelik dat die SLK soort [...]

6:27 am | Posted in Motornuus | Lees Verder »

Tarzan van die vlamgatte!

phoca_thumb_l_BMW_1_M_Coupe_QP_102

Sedert die eerste steelfotos van die BMW 1-reeks se M-weergawe aan die wêreld gelek is, het bewonderaars van M-karre, petrolkoppe en motor entoesiaste hulle lippe afgelek. BMW Suid Afrika het so pas die opgeknapte 1-reeks in die Kaap bekendgestel en onder hulle was ‘n kabriolet weergawe asook die jongste weergawe van ‘n BMW wat die [...]

6:21 am | Posted in Motornuus | Lees Verder »

Recently Commented

  • Adriana Stuijt: En dan het die ANC volledige beheer daaroor?
  • pierre: Na 50jaar as lid van trasmed moet ek nou bedank asgv transnet se koppigheid om nie vir ons iets te doen nie
  • Catryn: Dankie vir die plasing van hierdie berig, Herman Toerien. Ek moet 300% met jou saamstem. Sal ek hierdie man...
  • Herman: Dankie Danie. Op MaroelaNuus was daar ook ‘n klompie kommentare. Ek sal dit waardeer as jy daar ook sal...
  • Danie du Preez: Dankie Herman, dit is die sinvolste bespreking oor oud-president FW de Klerk se moontlike bydrae in...
  • Carl Muller: In die lewe is daar slegte mense. Party is wit, geel swart en groen. En dan is daar die goeies. En dit...