Is piesangrepublieke binnekort die enigste soort piesangs oor?

Binnekort, so sinspeel ‘n artikelskrywer van Trouw, gaan die enigste piesangs piesangrepublieke wees. Maar is die gevaar so groot? Die probleem, volgens die verslag, is dat gevind is dat alle piesangs vandag, meer as 7 000 jaar na begin is om dit te verbou, geneties omtrent identies is – as’t ware klone. Sou ‘n nuwe [...]
