Die jaarlikse landswye skryfkompetisie van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, in samewerking met Naln, se sluitingsdatum is Vrydag 6 Mei. ‘n Totale prysgeld van R12 000 is op die spel en kort-kortverhale, kortverhale, sketse / vertellings, opstelle en gedigte kan ingeskryf word. Daar is junior en senior afdelings vir skole, ‘n afdeling vir ongepubliseerde skrywers, ‘n ope-afdeling vir [...]
EK is so gelukkig om onbeperkte bandwydte by my huis te hê. Ek haat die reeks advertensies wat op televisie is, maar gelukkig is ek nie by die diensverskaffer met die aaklige advertensies nie. Die enigste nadeel van onbeperkte internettoegang is dat die internetdiensverskaffers nou van die dienste op die internet se spoed beperk. Die [...]
DIT is amper tyd vir my om weer vir ’n nuwe selfoon navorsing te begin doen. Vanjaar gaan ek natuurlik nie net ’n nuwe foon kry nie, maar ek gaan beslis ná 14 jaar by my diensverskaffer na ’n nuwe diensverskaffer kyk. Die hartseer deel is dit is alles maar net kosmeties, want ek weet [...]
Apple het dit weer reggekry om die verbeelding van die wêreld aan te gryp met hulle nuutste apparaat, die iPad, wat op 3 April 2010 vrygestel is. Die skeptici het gereken daar is nie ruimte in die mark vir nog ‘n rekenaartipe nie, maar nadat die gebruiker op die iPad gewerk het vir ‘n paar [...]
Die ontwerper van die konsep van wyn in n boks is op die ouderdom van 92 oorlede. Thomas (Tom) Angove (1918 – 30 Maart 2010) ‘n Australiese wynmaker het die bemarking van wyn vir ewig verander met sy konsep van wyn in ‘n boks.
Dit wat ek al vir ‘n aantal jare voorspel is uiteindelik besig om te begin gebeur. Die Internet pryse is besig om te val. Toegang tot die Internet is nou besig om binne die bereik te kom van meer en meer Suid-Afrikaners. Ek sou sê dat ek dink die grootste veranderinge begin het toe Afrihost [...]
Dit is belangrik om sover moontlik jou besigheid blootstelling te gee. Enige bemarking is beter as geen bemarking nie. Jy moet inligting oor jou diens of oor jou produk beskikbaar maak aan soveel mense as moontlik. Om op die web te bemark kan ‘n goedkoop oefening wees, maar dit kan ook ‘n baie duur oefening [...]
Ek kry ongelooflik baie eposse waarin mense my vra presies hoe hulle, hul besigheid op die web kan kry en dan ook op die web te kan bemark. Ek het vandag wees so ‘n epos gekry en ek dink die maklikste is om dalk net die hoof punte deur te gee. Ek gaan ook fokus [...]
BEELD Clarissa Grobler Aanhangers van Sex and the City – en veral van Carrie Bradshaw (Sarah Jessica Parker) met haar swak vir mooi skoene met hoë hakke – sou al gehoor het van die skeppings van Jimmy Choo, Manolo Blahnik en Christian Louboutin. Maar hoe het dié skoengode ’n voet in die deur gekry? Jimmy [...]