Tuisblad » Kliek Nuus You are browsing entries filed in “Kliek Nuus”

Kubervryheid binnekort herdenk

Internet2

Internasionale dag teen kubersensuur Oor agt dae, op 12 Maart, is dit internasionale dag teen kubersensuur. Kuberkommunikasie het veral vanjaar skerp in die soeklig gekom weens die rol wat dit in die Arabiese opstande gespeel het, en vroeër na die gekonkel met die Iranse algemene verkiesing. Wêreldwyd is daar nou 119 Net-joernaliste (Verslaggewers Sonder Grense [...]

10:20 am | Posted in Kliek Nuus,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Landswye skryfkompetisie het plek vir alle skrywers

skryf

Die jaarlikse landswye skryfkompetisie van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, in samewerking met Naln, se sluitingsdatum is Vrydag 6 Mei. ‘n Totale prysgeld van R12 000 is op die spel en kort-kortverhale, kortverhale, sketse / vertellings, opstelle en gedigte kan ingeskryf word. Daar is junior en senior afdelings vir skole, ‘n afdeling vir ongepubliseerde skrywers, ‘n ope-afdeling vir [...]

5:57 am | Posted in Kliek Nuus,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Verhoog jou aflaai spoed so!

EK is so gelukkig om onbeperkte bandwydte by my huis te hê. Ek haat die reeks advertensies wat op televisie is, maar gelukkig is ek nie by die diensverskaffer met die aaklige advertensies nie. Die enigste nadeel van onbeperkte internettoegang is dat die internetdiensverskaffers nou van die dienste op die internet se spoed beperk. Die [...]

7:13 am | Posted in Kliek Nuus | Lees Verder »

Watter opsie is die beste?

DIT is amper tyd vir my om weer vir ’n nuwe selfoon navorsing te begin doen. Vanjaar gaan ek natuurlik nie net ’n nuwe foon kry nie, maar ek gaan beslis ná 14 jaar by my diensverskaffer na ’n nuwe diensverskaffer kyk. Die hartseer deel is dit is alles maar net kosmeties, want ek weet [...]

7:10 am | Posted in Kliek Nuus | Lees Verder »

Die iPad onthul

Apple het dit weer reggekry om die verbeelding van die wêreld aan te gryp met hulle nuutste apparaat, die iPad, wat op 3 April 2010 vrygestel is. Die skeptici het gereken daar is nie ruimte in die mark vir nog ‘n rekenaartipe nie, maar nadat die gebruiker op die iPad gewerk het vir ‘n paar [...]

5:34 pm | Posted in Kliek Nuus,Multimedia | Lees Verder »

Uiteindelik! (‘n Stap in die regte Rigting)

ADSL

Dit wat ek al vir ‘n aantal jare voorspel is uiteindelik besig om te begin gebeur. Die Internet pryse is besig om te val. Toegang tot die Internet is nou besig om binne die bereik te kom van meer en meer Suid-Afrikaners. Ek sou sê dat ek dink die grootste veranderinge begin het toe Afrihost [...]

4:32 pm | Posted in Kliek Nuus | Lees Verder »

Bemarking op die Internet

www

Dit is belangrik om sover moontlik jou besigheid blootstelling te gee. Enige bemarking is beter as geen bemarking nie. Jy moet inligting oor jou diens of oor jou produk beskikbaar maak aan soveel mense as moontlik. Om op die web te bemark kan ‘n goedkoop oefening wees, maar dit kan ook ‘n baie duur oefening [...]

7:12 am | Posted in Kliek Nuus | Lees Verder »

Bou alles op die web gratis

kry jou webtuiste gratis

Ek kry ongelooflik baie eposse waarin mense my vra presies hoe hulle, hul besigheid op die web kan kry en dan ook op die web te kan bemark. Ek het vandag wees so ‘n epos gekry en ek dink die maklikste is om dalk net die hoof punte deur te gee. Ek gaan ook fokus [...]

10:14 am | Posted in Kliek Nuus | Lees Verder »

Recently Commented

  • Tiaan: Ek wonder hoe kyk mens iemand weer in die oe as jy sulke goed doen en dan is daar nog wit afrikaaners...
  • Herman: Dankie vir die raad. Ou laai van my – hoe korter ek ‘n artikel moet maak, hoe instinktief meer...
  • PietPress: Ouboet – jou sinne is te lank. G’n mens kan jou argument volg as mens so lomp in Afrikaans...
  • Johan: Sal daar ooit finale antwoorde wees op al die vrae? Sal daar ooit geregtigheid geskied oor die onreg deur die...
  • Ralie Swart: Hierdie stuk moet in Engels vertaal word en aan die Eerste minister in Engeland gestuur word. Plus al...
  • johan b: ten laaste is daar nog sa burgers wat bymekaar kan staan