Tuisblad » Leefstyl You are browsing entries filed in “Leefstyl”

Herrie se kerrie: Chorba El Jourad vir die Kerstafel (behalwe in Oeganda)

Sprinkane

Die Herries se Kerstafel kreun nou wel nie vanjaar onder ‘n gemeste kalkoen nie, maar daar is ook nie ‘n Oegandese lekkery op wat Herrie nou glad nie mis nie. Sprinkane. Of springhanen, soos Trouw berig wat Herrie redelik geTrouw lees. Weens die tekort aan sprinkane het die prys van hierdie lekkerny verdubbel. Die rede, [...]

10:03 am | Posted in Algemeen,Resepte,Vermaak | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Van Columbus tot COP 17

COP 17

Die Amerikaanse skrywer, Charles C. Mann, het pas ‘n nuwe boek geskryf waarvan die Nederlandse titel, 1493. Hoe de wereld zich ontwikkelde na de ontdekking van Amerikadie verhaal van globalisering by Columbus se herontdekking van die Nuwe Wêreld gaan haal. Dit is reeds bekend dat Columbus nie die Nuwe Wêreld ontdek het nie. Die Noormanne [...]

11:03 am | Posted in Leefstyl,Sake,Suid-Afrika,Wêreld | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Groen

groen

Terwyl nuus bly instroom oor hoe klimaat verander, soos dat die Noordpoolkap die afgelope noordelike somer sy kleinste oppervlak nog sedert satellietwaarneming bereik het, en ‘n nuwe eiland langs die Groenlandse kus onder die ys te voorskyn gekom het, is daar steeds ontkenners van klimaatsverandering. Die redes is voor die hand liggend, en word gereeld [...]

5:11 am | Posted in Algemeen,Landbou,Leefstyl,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Is piesangrepublieke binnekort die enigste soort piesangs oor?

Piesang

Binnekort, so sinspeel ‘n artikelskrywer van Trouw, gaan die enigste piesangs piesangrepublieke wees. Maar is die gevaar so groot? Die probleem, volgens die verslag, is dat gevind is dat alle piesangs vandag, meer as 7 000 jaar na begin is om dit te verbou, geneties omtrent identies is – as’t ware klone. Sou ‘n nuwe [...]

12:18 pm | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Tuis en Tuin | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Vigsgenesing

Vigsgenesing

Wêreldwyd werk navorsers hard om ‘n kuur vir Vigs te vind. Die hoof van UNAids, die VN se Vigsprogram, Betrand Audoin, het egter pas in ‘n onderhoud met die BBC ‘n ongemaklike stelling gemaak – dat ‘n middel wat Vigs sal genees nog 25 jaar in die verskiet lê. Die prentjie is gelukkig nie heeltemal [...]

5:31 am | Posted in Algemeen,Leefstyl,Wêreld | Lees Verder »

Bybelse spyse

healthy_food

Het u al gewonder wat die Bybelse mense alles in hul resepte kon insluit? Israel is immers as die land wat oorloop van melk en heuning beskryf. Ons lees van lensiesop, lamsvleis, vis, gesuurde en ongesuurde brood, wyn, olywe, manna, kwartels en selfs sprinkane. ‘n Huisvrou sal vandag waarskynlik swaar kry om ‘n maaltyd van [...]

11:03 am | Posted in Algemeen,Landbou,Leefstyl,Nuus | Lees Verder »

Kubervryheid binnekort herdenk

Internet2

Internasionale dag teen kubersensuur Oor agt dae, op 12 Maart, is dit internasionale dag teen kubersensuur. Kuberkommunikasie het veral vanjaar skerp in die soeklig gekom weens die rol wat dit in die Arabiese opstande gespeel het, en vroeër na die gekonkel met die Iranse algemene verkiesing. Wêreldwyd is daar nou 119 Net-joernaliste (Verslaggewers Sonder Grense [...]

10:20 am | Posted in Kliek Nuus,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Landswye skryfkompetisie het plek vir alle skrywers

skryf

Die jaarlikse landswye skryfkompetisie van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, in samewerking met Naln, se sluitingsdatum is Vrydag 6 Mei. ‘n Totale prysgeld van R12 000 is op die spel en kort-kortverhale, kortverhale, sketse / vertellings, opstelle en gedigte kan ingeskryf word. Daar is junior en senior afdelings vir skole, ‘n afdeling vir ongepubliseerde skrywers, ‘n ope-afdeling vir [...]

5:57 am | Posted in Kliek Nuus,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Verhoog jou aflaai spoed so!

EK is so gelukkig om onbeperkte bandwydte by my huis te hê. Ek haat die reeks advertensies wat op televisie is, maar gelukkig is ek nie by die diensverskaffer met die aaklige advertensies nie. Die enigste nadeel van onbeperkte internettoegang is dat die internetdiensverskaffers nou van die dienste op die internet se spoed beperk. Die [...]

7:13 am | Posted in Kliek Nuus | Lees Verder »

Watter opsie is die beste?

DIT is amper tyd vir my om weer vir ’n nuwe selfoon navorsing te begin doen. Vanjaar gaan ek natuurlik nie net ’n nuwe foon kry nie, maar ek gaan beslis ná 14 jaar by my diensverskaffer na ’n nuwe diensverskaffer kyk. Die hartseer deel is dit is alles maar net kosmeties, want ek weet [...]

7:10 am | Posted in Kliek Nuus | Lees Verder »

Recently Commented

  • Tiaan: Ek wonder hoe kyk mens iemand weer in die oe as jy sulke goed doen en dan is daar nog wit afrikaaners...
  • Herman: Dankie vir die raad. Ou laai van my – hoe korter ek ‘n artikel moet maak, hoe instinktief meer...
  • PietPress: Ouboet – jou sinne is te lank. G’n mens kan jou argument volg as mens so lomp in Afrikaans...
  • Johan: Sal daar ooit finale antwoorde wees op al die vrae? Sal daar ooit geregtigheid geskied oor die onreg deur die...
  • Ralie Swart: Hierdie stuk moet in Engels vertaal word en aan die Eerste minister in Engeland gestuur word. Plus al...
  • johan b: ten laaste is daar nog sa burgers wat bymekaar kan staan